Regstellende aksie in die spervuur

Regstellende aksie se Engelse naam, affirmative action, kan waarskynlik naatloos toegepas word wanneer dit ingespan word waarvoor dit bedoel is – die beskerming van minderheidsregte. Dan maak dit immers deel uit van ‘n belangrike volkeregtelike beginsel, naamlik die beskerming … Lees verder