DA se hoë prestasiepunt aan Lesufi wys dié party se minagting vir Afrikaans

Hoe harder Panyaza Lesufi teen Afrikaans veg, hoe hoër is die prestasiepunt wat die DA aan dié omstrede Gautengse LUR vir onderwys en kampvegter téén Afrikaans toeken.

Solly Msimanga, die DA se premierskandidaat vir Gauteng, gee aan Lesufi byna ʼn … Lees verder

Beyoncé se ‘Global Citizen’-konsert by FNB-stadion eindig in misdaadchaos

Die Amerikaanse popster Beyoncé en ‘n beweerde 58 staatshoofde wat ‘n konsert van die organisasie “Global Citizen” bygewoon het, het ‘n voorsmakie gekry van die anargie wat in ANC-beheerde Suid-Afrika gedy toe honderde skreeuende konsertgangers van bendes diewe en gewapende … Lees verder

Leon Lemmer: ‘Afrikaans: ‘n Visie vir 2030’

Danny Titus is tans die hoof van korporatiewe aangeleenthede by die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV). Voorheen was hy die ATKV se hoof van kultuursake. Blykbaar het die besef deurgedring dat Titus geen werklike begrip van of simpatie met Afrikanerkultuur … Lees verder

Leon Lemmer: Nasionalisme teenoor globalisme – Lauren Southern en Ricardo Duchesne

Lauren Southern (gebore in 1995) is ‘n aantreklike Kanadees wat haar politieke idees as regs eerder as konserwatief beskryf. Sy is reeds op Praag (14.07.2018) bekend gestel. Tot Maart 2017 was sy ‘n joernalis by Rebel Media, wat … Lees verder

Kovsies raak ontslae van MT Steyn-standbeeld voor hoofgebou

Die Universiteit van die Vrystaat het gister aangekondig dat die historiese standbeeld van MT Steyn, die laaste president van die voormalige Boererepubliek wat in 1902 aan sy einde gekom het, van die kampus “verwyder gaan word”. In onlangse jare was … Lees verder

Leon Lemmer: Liberië, die eertydse Amerikaanse ‘kolonie’ vir vrygestelde slawe

Liberië is ‘n land aan die kus in Wes-Afrika, met Sierra Leone aan sy wesgrens, die Ivoorkus aan sy oosgrens en met Guinee in die noorde. Die hoofstad is Monrovië, vernoem na James Monroe (1758-1831), wat as Amerikaanse president (1817-1825) … Lees verder

Trump stel oud-Suid-Afrikaner Lana Marks as VS-ambassadrise in Pretoria aan

Die liberale media in sowel die VSA as Suid-Afrika is boos omdat president Donald Trump ‘n oud-Suid-Afrikaanse vrou, Lana Marks, as Amerikaanse ambassadrise in Pretoria aangestel het. Marks is boonop ‘n blanke en ‘n entrepreneur en wat tot dusver ‘n … Lees verder

Leon Lemmer: Sierra Leone: Nasiebou so moeilik soos staatsbou

Ek het die logika van bruin mense probeer karakteriseer (Praag 4 en 12 Augustus 2018), waaruit blyk dat veral wat die benadering tot Afrikaans betref daar ‘n groot kulturele gaping tussen die bruin elite en blankes is. Polities en … Lees verder

‘Bloedige chaos in Suid-Afrika’ – Europarlementslid

Ná haar besoek aan Suid-Afrika, het die bekende Europarlementslid, Janice Atkinson, die situasie in ons getipeer as “die reënboognasie wat in bloedige chaos verval”.  Sy het in Kaapstad met verteenwoordigers van die Vryheidsfront Plus en TLU SA samesprekings gevoer.

Volgens … Lees verder

Leon Lemmer: ‘n Manifes vir blanke etniese nasionaliste

Daar is veral twee behoudende, of konserwatiewe, hedendaagse Amerikaanse outeurs wat met hulle skrywes uitmuntende bydraes lewer. Ek verwys na Jared Taylor en Greg Johnson. Dit is asof hulle in boek na boek daarin slaag om hulle insigte te verfyn … Lees verder

Dan Roodt: En sê nou ons vervang SA Engelse met Europeërs?

Tydens my onlangse Europese reise het ek heelwat tyd gehad om te dink. Dikwels was ek alleen, wagtend op ‘n stasie of lughawe, of besig om iewers op die Franse platteland vir my aandete te voor te berei met slegs … Lees verder

Leon Lemmer: ‘Die opkoms en ondergang van die NG Kerk’

Jean Oosthuizen is ‘n joernalis wat by die Perskor-koerante en die SABC gewerk het voordat hy in 2002 Kerkbode se nuusredakteur geword het. Hy is in 2013 ontslaan. Die volgende boek van hom is op 1 Oktober gepubliseer: Die opkoms Lees verder

Leon Lemmer: ‘n Lofrede vir Nelson Mandela uit Stellenbosch

“Die veroordeling van Afrikaans as ‘n struikelblok vir die US [Universiteit Stellenbosch] het teen 1995 uit Afrikaanse geledere op Stellenbosch momentum gekry. Willie Esterhuyse het in ‘n artikel getiteld ‘Can South Africa afford five Afrikaans universities’ [The Times Higher Lees verder

Thys Human: ‘n Aweregse lewensgeskiedenis van Pik Botha

Lofliedere wemel op die radio en TV oor Pik Botha en sy rol in die totstandkoming van die Nuwe SA, maar in my boek staan daar ‘n heel ander verhaal opgeteken – ‘n verhaal van jare lange ondergrawing en ondermyning … Lees verder