Dit was meermale die geval met die Afrikaners en Afrikaans. So ’n beslissende tyd was omstreeks 1672 – twintig jaar nadat Jan van Riebeeck met die nedersetting aan die Kaap begin het.
In 1664 het Nederland 'n verlies van wêreldhistoriese … Lees verder