Kommuniste van Namibië steun selfbeskikking

Kamerade van Rehoboth,

Die Kommunistiese Party van Namibia doen hiermee ‘n beroep op alle Ideogies-Onderdrukte en Sosiaal/ekonomiese-Uitgebuite Etniese Minderheids-groepe in die Land, om die Rehoboth-Basters se Doelgerigte strewe na Selfbeskikking, Onvoorwaardelik en met Oorgawe nie net te ondersteun nie, maar … Lees verder

Basters soek selfbeskikking

Die Rehoboth Baster Gemeente (RBG) is besig om ’n hofgeding by die Internasionale Strafhof (ICC) in te dien om op inheemse eiendomsregte aan te dring, aanspraak te maak op selfbeskikking en om beweerde onteiening van Bastergrond en bates deur die … Lees verder

‘Struggle kids’ oorval polisiestasie om gevangene te bevry

Sowat 20 “struggle kids” het Vrydagaand by die Katutura-polisiekantoor in Windhoek ingebreek en een van hul lede uit die selle bevry, het Die Republikein berig.

Dít volg nadat dié jeugdiges wat agter die tralies gesit het, vroeër deur die polisie … Lees verder

Nampol skiet ‘struggle kid’ dood

Een van die slagoffers van die skermutseling tussen die polisie en die ‘Struggle Kids’ by Swapo se hoofkantoor in Windhoek, het dood onder ‘n goue kombers langs die pad gelê Woensdagoggend.

Die jong vrou is tydens ‘n skermutseling tussen die … Lees verder

Namibië se ekonomiese vryheidsvegters kry bestand

Namibië se Verkiesingskommissie het die registrasie van die Namibiese Ekonomiese Vryheidsvegters as ‘n politieke party goedgekeur.

Julius Malema se EFF het dus ‘n amptelike susterparty in Namibië. Die Namibië Ekonomiese Vryheidsvegters (NEFF) is ‘n “radikale linkse”, anti-kapitalistiese en anti-imperialistiese beweging, … Lees verder

Transformasie sal Afrikaans red sê prof

Afrikaans word uitgesluit uit die samelewing, sê Andries Visagie, dosent aan die Universiteit van Pretoria, maar transformasie sal die taal red.

Prof. Visagie het sy pleidooi nietemin in Engels geskryf.

Volgens die 2011-sensus het die aantal moedertaalsprekers van Afrikaans met … Lees verder

Namibiese vliegramp doelbewus veroorsaak

mozplane‘n Voorlopige ondersoek dui daarop dat die vlieënier van ‘n Mosambiekse vliegtuig wat verlede maand in Namibië neergestort en die lewens van 33 mense geëis het, die vliegtuig doelbewus laat neerstort het.

Van die 27 passasiers, was 10 Mosambiekers, nege … Lees verder

Militêre oefening eindig in chaos, sterftes

Wat veronderstel was om die hoogtepunt van ’n militêre oefening tussen agt lande in Suider-Afrika te wees, het Sondagoggend in ’n tragedie op die kus suid van Pelikaanpunt in Namibië geëindig.

Minstens twee soldate van die spesiale magte van Suid-Afrika … Lees verder

Die oorlog is nog lank nie verby nie

Dan Roodtdeur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

So pas het ek twee YouTube-video’s gekyk. Die eerste is ‘n musiekvideo van Bok van Blerk wat omtrent ewe patrioties as die De la Rey-video is, … Lees verder

Russel Botman ontdek ‘n Reitz op Stellenbosch

deur Leon Lemmer

Die standaardweergawe van die gebeure in Sharpeville in 1960 is dat blanke polisiemanne sonder waarskuwing op ongewapende en vreedsaam betogende swartes geskiet het. Die geykte weergawe van die Soweto-onluste in 1976 is dat swart skoolkinders spontaan in … Lees verder

Pik, Roelf en De Klerk moet van ons woede en verslaenheid kennis neem!

deur Izak van Zyl

In 1967 is ek onder die polisiester gebore. My pa was ‘n trotse polisieman wat sy lewe vir sy werk gegee het. Hy het sy gesin daaronder laat ly deur vir langer as ‘n jaar altesaam … Lees verder

Caprivi en Lüderitz kry nuwe name

katimamuliloTerwyl die etniese suiwering van Afrikaners onverpoosd voortgaan in Suid-Afrika, met inheemse Afrikaanse plekname wat uitgesonder word vir aftakeling – in stede van koloniale name – word die Duitse koloniale oorblyfsels in Namibië geteiken.

Twee plekke in Namibië het naamsveranderings … Lees verder