Malema sien ‘rassisme’ in Selebi-saak

Julius Malema, die ANC-jeugligaleier, het Vrydag uitgevaar teen die rassitiese staatsaanklaer in die Selebi-saak omdat daar aan Glenn Agliotti en Billy Rautenbach vrywaring gegee is. Hy het gesê Jackie Selebi word geteiken omdat hy swart is.

Malema het lede van … Lees verder

‘ANC-jeugliga bedreig rasseharmonie’

Die VF Plus gaan ‘n regsmening formuleer op grond van die ANC se partygrondwet en ANC-beleidsdokumente waarvolgens Malema en die jeugbestuur duidelik ANC-reëls oortree en binne die ANC se strukture aangekla behoort te word. Dit sal aan die ANC se … Lees verder

Stuur ons af op ‘n blanke volksmoord?

Nico Smith stel dit in 'n neutedop só: "Ons het geen keuse nie as om lojale Suid-Afrikaners te word en te vergeet van ons minderheidsregte, ons taal en kultuur, ons aansprake op die beëindiging van regstellende aksie en die herinstelling

Lees verder