Appèluitspraak oor Kaapstad-asielkantoor voorbehou

asielkaapUitspraak is in die Appèlhof in Bloemfontein voorbehou in die saak oor die sluiting van die vlugtelingontvangskantoor in Kaapstad.

Die departement van Binnelandse Sake appèlleer teen ‘n uitspraak van die Wes-Kaapse hooggeregshof wat bevind het dat die departement se sluiting … Lees verder

Kaap van storms

kaapstormsTwee kouefronte beweeg in die rigting van die Kaap en sal na verwagting swaar reën, koue, oorstromings, sneeu, stormsterk winde en onstuimige seetoestande veroorsaak.

‘n Weervoorspeller van die Suid-Afrikaanse Weerdiens, het gesê die eerste front sou die Moederstad Dinsdag getref … Lees verder

‘ANC sal volgende verkiesing met groter meerderheid wen’

Die ANC is vol vertroue dat hy sy meerderheid in volgende jaar se verkiesing sal verhoog, het die ANC se adjunk-sekretaris-generaal Jessie Duarte gesê.

“Ons gaan werk vir ‘n groter meerderheid. Ons is vol vertroue dat ons hierdieLees verder

Kaapstad: Moslems, ANC, Cosatu betoog teen geweld in Egipte

MJC1Duisende betogers sal vanoggend in Kaizergracht in Kaapstad byeenkom vir ‘n optog na die parlement om beswaar te maak teen die dood van betogers in Egipte.

Woensdagoggend se optog word gelei deur die Moslem-regsraad (MJC) asook ander organisasies, … Lees verder

Veertien skole sluit weens bendegeweld in Kaapstad

manenbergVeertien skole in Manenberg, Kaapstad, sal gesluit word vir die volgende twee dae as gevolg van bendegewelddreigemente, het die LUR vir onderwys, Donald Grant, gesê.

“Ongelukkig word die veiligheid van ons leerders en opvoeders voortdurend bedreig in Manenberg. Sommige van … Lees verder

Twee verdrinkings tydens langnaweek

‘n Man is dood nadat sy voertuig van die oostelike landingshoof by die V & A Waterfront in Tafelbaaihawe in Kaapstad afgeloop het.

‘n Woordvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut, Craig Lambinon, sê die passasier kon dit regkry om uit die … Lees verder

LUR verdink top politici, polisie van bendebetrokkenheid

Die Wes-Kaapse LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Dan Plato, het ‘n herrie laat losbars oor ‘n plofbare beëdigde verklaring deur ‘n selferkende bendeboef.

Dit kom nadat die Weekend Argus met Pierre Wyngaardt, die man agter die beëdigde verklaring gesels het. Hy beweer … Lees verder

Gedenkdiens vir polisieslagoffers van Kaapse bendegeweld

drugsct‘n Gedenkdiens sal Maandag in Kaapstad gehou word vir die vier polisielede wat in die jongste voorvalle van bendegeweld in die Kaapse Skiereiland doodgeskiet is.

Nog ‘n polisielid is steeds in die hospitaal. Die polisie sê verskeie leidrade word opgevolg … Lees verder

Kaapse stadsraad vereer slawehandelaar ten koste van eerbare Afrikaner

Verdien Coen Steytler, Vader van die Poort van Afrika, om met Bartolomeu Dias, Vader van die transatlantiese Slawebedryf, geassosieer te word? Marthinus van Bart skryf soos volg.

Die Kaapse stadsraad het met sy onlangse naamsverandering van Coen Steytler-rylaan in Roggebaai … Lees verder

Russel Botman se verwysingsraamwerk

Russel Botman, die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), het nou vakansie. Twee van sy blanke viserektore neem in hierdie stil tyd agtereenvolgend in sy plek waar. Hulle kwalifiseer nie daarvoor om permanent die rektor te word nie, want dit … Lees verder

Waar die Afrikaners woon

{jathumbnail off}

Met die hernude belangstelling in die konsep van selfbeskikking wat uiteindelik op ‘n volkstaat sal uitloop, het ek kaarte gaan haal by Statistiek Suid-Afrika se webwerf. Hierdie kaarte toon aan welke bevolkingsgroep die meerderheid in ‘n bepaalde provinsie … Lees verder

Halfhartige verdediging van die Kaap in 1795

Deur middel van seine is bekend gemaak dat 'n vyand die land bedreig, en die naaste gewapende burgers van Kaapstad, Stellenbosch en Drakenstein het begin opdaag. Die Engelse, wat bewus daarvan was dat baie offisiere Oranjegesind was, het sogenaamde "briefjes"

Lees verder

Deur middel van seine is bekend gemaak dat 'n vyand die land bedreig, en die naaste gewapende burgers van Kaapstad, Stellenbosch en Drakenstein het begin opdaag. Die Engelse, wat bewus daarvan was dat baie offisiere Oranjegesind was, het sogenaamde "briefjes"

Lees verder