ISIS aanvaar verantwoordelikheid vir Texas-aanval

Die Islamitiese staat het verantwoordelikheid vir die aanval in Garland, Texas, via sy Al Bayan radiostasie aanvaar.

Die Islamitiese staat (ISIS) het in ‘n verklaring Dinsdag beweer dat dit die eerste aanval van die terroriste-groep op Amerikaanse bodem was en … Lees verder

Twee mans by Moslemspotprent-uitstalling geskiet

Die polisie in Texas het twee gewapende mans by ‘n tentoonstelling naby Dallas doodgeskiet.

Die twee het glo by ‘n kunsuitstalling van spotprente oor die Profeet Mohammed opgedaag en ‘n veiligheidswag in die been geskiet, het Reuters berig.

Die wag … Lees verder

Moslem wen Nigeriese verkiesing

Nigerië se Goodluck Jonathan is deur ‘n Moslem verslaan in Nigerië se mees onlangse verkiesing.

Muhammadu Buhari is as die wenner van die land se presidensiële verkiesing aangewys. Buhari, ’n 72-jarige voormalige militêre leier, is die leier van die Progressiewe … Lees verder

Israelse premier maak geskiedenis in VSA

Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het ‘n ­gesamentlike sessie van die Amerikaanse kongres Dinsdag in Washington, DC toegespreek om die VSA teen Iran se kernprogram te waarsku.

Die Huis van Verteenwoordigers se speaker, John Boehner, het ­Netanyahu genooi sonder … Lees verder

Australië verskerp anti-immigrasiebeleid

Australië gaan sy immigrasiewette verskerp en toeslaan op groepe wat haat aanhits ingevolge ’n rits teen-terrorisme maatreëls wat gister ingestel is om die bedreiging van plaaslike terrorisme die hoof te bied.

Eerste minister Tony Abbott het die maatreëls in die … Lees verder

Verdagte brief in Kopenhagen gevind na moordaanvalle

Die polisie van Kopenhagen het Maandag gesê dat ’n “verdagte” brief ondersoek word wat in die kultuursentrum gevind is waar Saterdag se Moslemterreuraanval die lewe van een mens geëis het.

Dit is die tweede soortgelyke aanval in Europa, nadat medewerkers … Lees verder

Terreuraanval ruk Deense hoofstad

In nog ’n beweerde terreuraanval in die Deense hoofstad Kopenhagen, is twee mense dood en vyf polisiebeamptes in twee verskillende skietvoorvalle beseer wat slegs ure namekaar plaasgevind het.

Die eerste voorval het omstreeks 16:00 Saterdag by die Krudttoenden kultuursentrum plaasgevind … Lees verder

Franse Sosialiste bedel om Moslemstemme

‘n Klimaat van vrees het in Europa posgevat namate duisende inwoners eis dat Moslems die geweld wat ander Moslems pleeg, moet veroordeel.

Abdallah Zekri, hoof van Frankryk se nasionale sentrum teen Islamofobie, het gesê in die 48 uur ná die … Lees verder

Franse kondig uitgebreide nuwe beheermaatreëls aan

Owerhede in Frankryk sê 54 verskillende sake is geopen in verband met voorvalle waar terreur glo goedgepraat word ná verlede week se terreuraanvalle in Parys, maar nie een van die 54 mense is gekoppel aan die aanvalle nie.

Dit laat … Lees verder

Wêreldleiers veroordeel dodelike aanval op satiriese tydskrif

Wêreldleiers het ‘n dodelike aanval veroordeel by die kantore van die satiriese Franse tydskrif Charlie Hebdo waarin minstens 12 mense doodgeskiet is Woensdag.

President François Hollande het gesê die aanval was “ongetwyfeld” ‘n terroriste-aanval.

Daar was geen onmiddellike verklaring vir … Lees verder

Ottowa geskud deur skietery

‘n Skietery by die land se parlement waarin een soldaat dood is, het die Kanadese hoofstad, Ottowa geskud.

Volgens omstanders is minstens 30 skote afgevuur nadat die aanvaller die parlementsgebou binnegegaan het.

Een van die aanvallers is in die parlementsgebou … Lees verder

Paryse opera weier om verder te sing weens versluierde Moslemvrou in gehoor

‘n Vrou in ‘n nikab, ‘n tradisionele Moslemsluier wat die hele hoof bedek, is vroeër vandeesmaand gevra om die Bastille-operahuis in Parys te verlaat omdat die geselskap weier om verder voor haar te sing. Die dra van ‘n sluier wat … Lees verder