Leon Lemmer: Christo van Rensburg oor die geskiedenis van Afrikaans

Die taalkundige, Christo van Rensburg (1938-2018), het in die huidige dekade twee boeke gepubliseer wat polities byderwets die rol van nie-blankes in veral die ontstaan van Afrikaans oorbeklemtoon. Dit het meegebring dat hy ‘n gewilde spreker was by byeenkomste van … Lees verder

Amerikaners is vet, bedwelm en selfmoorddadig toon nuwe statistiek

Die vetsugsyfer in die Verenigde State het vanjaar die hoogste vlak ooit bereik, volgens die Verenigde Gesondheidstigting se 2018-verslag, terwyl ‘n onrusbarende toename in die misbruik van voorskrif-tipe psigoterapeutiese middels insgelyks opgemerk is.

Vetsug is ‘n toonaangewende bydraer tot kardiovaskulêre Lees verder

Leon Lemmer: Horisontale Nêrensmense en vertikale Êrensmense

In Suid-Afrika is leesstof feitlik uitsluitlik in twee tale, Engels en Afrikaans, beskikbaar. Die gebruik van Afrikaans neem af. Engels word al hoe meer gebruik, onder meer omdat die ANC-regering Afrikaans vyandig gesind is en swartes nie hulle moedertale aktief … Lees verder

Suidpunt: ‘Lojale verset’ in ‘n neutedop. Deel I.

Opstand is net so noodsaaklik in ‘n volk as getrouheid. Dit is nie eens gevaarlik dat ‘n rebellie misluk nie; wat gevaarlik is, is dat ‘n hele geslag sonder protes sal verbygaan.

Hierdie woorde begroet die leser in Lojale versetLees verder

DA se hoë prestasiepunt aan Lesufi wys dié party se minagting vir Afrikaans

Hoe harder Panyaza Lesufi teen Afrikaans veg, hoe hoër is die prestasiepunt wat die DA aan dié omstrede Gautengse LUR vir onderwys en kampvegter téén Afrikaans toeken.

Solly Msimanga, die DA se premierskandidaat vir Gauteng, gee aan Lesufi byna ʼn … Lees verder

Beyoncé se ‘Global Citizen’-konsert by FNB-stadion eindig in misdaadchaos

Die Amerikaanse popster Beyoncé en ‘n beweerde 58 staatshoofde wat ‘n konsert van die organisasie “Global Citizen” bygewoon het, het ‘n voorsmakie gekry van die anargie wat in ANC-beheerde Suid-Afrika gedy toe honderde skreeuende konsertgangers van bendes diewe en gewapende … Lees verder

Leon Lemmer: ‘Afrikaans: ‘n Visie vir 2030’

Danny Titus is tans die hoof van korporatiewe aangeleenthede by die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV). Voorheen was hy die ATKV se hoof van kultuursake. Blykbaar het die besef deurgedring dat Titus geen werklike begrip van of simpatie met Afrikanerkultuur … Lees verder

Leon Lemmer: Nasionalisme teenoor globalisme – Lauren Southern en Ricardo Duchesne

Lauren Southern (gebore in 1995) is ‘n aantreklike Kanadees wat haar politieke idees as regs eerder as konserwatief beskryf. Sy is reeds op Praag (14.07.2018) bekend gestel. Tot Maart 2017 was sy ‘n joernalis by Rebel Media, wat … Lees verder

Kovsies raak ontslae van MT Steyn-standbeeld voor hoofgebou

Die Universiteit van die Vrystaat het gister aangekondig dat die historiese standbeeld van MT Steyn, die laaste president van die voormalige Boererepubliek wat in 1902 aan sy einde gekom het, van die kampus “verwyder gaan word”. In onlangse jare was … Lees verder

Leon Lemmer: Liberië, die eertydse Amerikaanse ‘kolonie’ vir vrygestelde slawe

Liberië is ‘n land aan die kus in Wes-Afrika, met Sierra Leone aan sy wesgrens, die Ivoorkus aan sy oosgrens en met Guinee in die noorde. Die hoofstad is Monrovië, vernoem na James Monroe (1758-1831), wat as Amerikaanse president (1817-1825) … Lees verder

Trump stel oud-Suid-Afrikaner Lana Marks as VS-ambassadrise in Pretoria aan

Die liberale media in sowel die VSA as Suid-Afrika is boos omdat president Donald Trump ‘n oud-Suid-Afrikaanse vrou, Lana Marks, as Amerikaanse ambassadrise in Pretoria aangestel het. Marks is boonop ‘n blanke en ‘n entrepreneur en wat tot dusver ‘n … Lees verder