Mense moet hulleself weerbaar maak

Dit is 'n gewapende stryd, al het ons dit nie gekies nie; dit help nie ons beveg vuur met swart strikkies nie.

Terloops, het julle gesien dat die DA oopgelvlek het dat 'n klomp vuurwapens wat die wetsgehoorsame inwoners van die land goedsmoeds by polisiestasies Lees verder

Misdaad is vrug van transformasie

Die probleem is sonder twyfel die vrugte wat gepluk word van die transformasie in die SA Polisie!!  Alle goeie blanke polisielede het reeds die mag verlaat of gee in elk geval nie meer om nie, omrede hulle nie bevorder kan word
Lees verder

SA se lae-intensiteitsoorlog teen homself

Dit is eintlik nie die moeite werd om meer hier te woon nie aangesien ons in ons eie tronke woon. Weg is die dae van teaters, museums, parke, ens. besoek.

Die regering is ongehoorsaam en ignoreer pleidooie van sy burgers.

Ope brief aan Mbeki oor ‘Tshwane’

Waarom is die ANC en die SABC so gretig om ons kultuurerfenis te vernietig deur die name uit te wis van Afrikaners wat hierdie land ontwikkel het met hulle vaardighede, kennis, ywer, deursettingsvermoë en vernuf? Dit kan sekerlik nie bydrae … Lees verder