Van Nqakula & Selebi tot varke & bobbejane

Om die Suid-Afrikaanse "Animal Farm" in beter te verstaan, moet mens ook die narre in beheer kan eien. Hulle is gewoonlik 'meer gelyk' as die res van die gepeupel en skuil uiteraard agter tientalle lyfwagte en/of gedra hulself soos ware … Lees verder

Misdaadtsoenami voel soos oorlog

Dié statistieke waarvan gepraat word, gaan deur ons gesin beslis nie as 'n "skok" ervaar word nie. Ons is woonagtig in een van die genoemde gebiede waar dit so dramaties gestyg het, en ons gesin self een van die slagoffers

Lees verder

Nuwe kredietwet kan mediumgrootte ondernemings skaad

Een van die noemenswaardige veranderinge in die wet is dat individue wat hulle vergryp aan krediet kwytskelding van skuld kan verkry op gronde van oorfinansiering. Volgens hierdie wet kan die persoon hom dan beroep op gronde van  te veel krediet. … Lees verder

NG Kerk kan soos NP verdwyn

Lidmate het in die algemeen volwasse geraak. Meer so met prosesse wat ampsdraers aan hulle wil voorskryf, wat vanuit die politiek eerder as die skrif gemotiveer is. Een hiervan is die eis om kerkvereniging met die swart kerke. Oor hierdie … Lees verder

Moet ons kom groet?

Vir enige persoon wat sy land verlaat dink ek, daar is maar altyd 'n hunkering na waar hy hoort. As jy afgesien het van jou land en jy het finaal besluit jy gaan nooit weer terug nie, dan moet jy … Lees verder

Daar woed reeds oorlog teen ons

Ek en julle is reeds op ons knieë want dit is presies wat elke dag in ons lewens gebeur.

So ek wil net vir julle mede-Boere daar buite sê, as ons nie baie vinnig wakker skrik nie, gaan ons ’n … Lees verder

Mbeki se k*ff*r-brief: voorspel tot bloedige revolusie?

Mbeki verwerp die klagtes wat blankes oor misdaad het, as ’n oeroue vrees vir swartmense en dat dit niks anders as ’n “massiewe propoganda-oorlog” is, sonder enige agting of respek vir die waarheid nie. Die besluit is dit “julle kan Lees verder

Suid-Afrika het ‘n mal plek geword

Die mees prominente ding wat egter in ons land gebeur het, is natuurlik die brander van misdaad wat soos ’n tsoenami oor ons koppe gebars het en ons soos vrotte velle oor die strande van ons samelewing gestrooi het. Gekneus, Lees verder

Afrikaners en die buiteland

Praag hou hom besig met Afrikaners wat in Afrika wil bly. Dit is ook 'n regverdige opsie. Soos sake nou staan is dit jammer genoeg, 'n doodlooppad. Die swart meerderheidsregering gee nie om nie en die buiteland kyk anderkant toe (die blankes kry Lees verder

Is Mbeki soos Nixon?

Volgens die artikel in Rapport op 11 Februarie getiteld “Woonburt-skok” kom mnr. Dan Smith na vore as 'n boodskapper van vreemde tyding.

Hierdie tyding soos geredigeer bevat die volgende:

1.Ontwikkelaars moet gedwing word, dus speel markaanvraag nie meer 'n rol Lees verder

Gehoorsaamheid sal misdaad verminder

Ons moet in briewe aan die regering soos wat nou gebeur het met die misdaadsituasie voor die "State of the Nation"-toespraak, nie net vir Mbeki vertel hoe vrot dit gaan nie, maar ons moet hom vertel hoe ons agter hom

Kommunikasie maak weerbaar

1) Spoed. Om vinnig en doeltreffend te kan kommunikeer is van kardinale belang. Kommunikasie moet uiters vinnig kan geskied want in situasies van nood is tyd krities en ons praat van sekondes nie minute nie.
2) Effektiwiteit. Om met die … Lees verder

Misdaad is nie ‘n natuurverskynsel nie

Om oor misdaad te dink in terme van metafore dien geen doel en misdaad moet gesien word as die gevolg van menslike aksie. Die enigste oplossing is dus om of daardie mens wat jy glo ʼn misdadiger is tydelik of

Buiteland toe!

Die ANC-hiërargie se ideologiese denke is destyds deur hul Marxistiese leermeesters in veral Rusland en Oos-Duitsland gevorm. Hulle het nog nooit afgesien van die uitgediende denke en metodes wat hulle in Moskou en Leipzig aangeleer het nie.

Die revolusie wat die diktatuur van die proletariaat