Transformasie van woonbuurte kom

Kleiner, goedkoop huise sal voortaan tussen duurder wooneenhede gebou moet word. Die ANC het reeds verlede jaar in Pretoria aangekondig dat hy beplan om huidige middelklasvoorstede wat grotendeels deur blankes bewoon word, demografies te “transformeer” deur sekere buurte te onteien Lees verder

Swart diamante op pad

Buyelwa Sonjica, minister van mineraal-en energiesake, het die transaksie verwelkom. Volgens haar sal die nuwe maatskappy help om werk in die Noord-Kaap te skep.

Die aankondiging van hierdie stap volg op die eerste daling in verkope wat De Beers die Lees verder

Chinese president prys Afrika se bydrae tot ewolusie

Volgens Hu is die fossiele wat hy hier gesien het “bewys dat Afrikane belangrike bydraes tot menslike ewolusie gemaak het.”

Prof Philip Tobias, bekende paleontoloog, het die skenking verwelkom en gesê dat die geld Afrika in staat sal stel om Lees verder

Vryheidsparkseminaar: voorspelbare demonisering van blankes en vorige bestel

Groepe en indiwidue soos Afriforum en Steve Hofmeyr het onlangs beswaar aangeteken teen die feit dat blanke Suid-Afrikaanse soldate se name nie op die gedenkmuur in die ANC se Vryheidspark sou verskyn nie, maar dié van Kubaanse soldate wel. Afriforum … Lees verder

Dr. Dan Roodt, Joost van der Westhuizen en Steve Hofmeyr teen misdaad

Dr. Dan Roodt van Praag, die rugbyspeler Joost van der Westhuizen en sanger Steve Hofmeyr het vanmôre deelgeneem aan ‘n betoging teen die dood van Daniëlle Esterhuizen in Randfontein. Dié vyfjarige blondekopdogtertjie is op 20 Desember koelbloedig deur die kop … Lees verder

Anglo se steenkoolbates nou in bemagtigde hande

Volgens Philip Baum, waarnemende besturende direkteur van Anglo American in Suid-Afrika, sal hierdie bates ontwikkel word om te wys dat Anglo transformasie in die land ondersteun. Inyosi sal oor 27% van Anglo Inyosi Coal se aandele beskik.

Ben Magara, uitvoerende Lees verder

‘Klim uit,’ s? rassistiese busbestuurder

Die busbestuurder het laat in Mondeor opgedaag. Hy was boonop nie vertroud met die roete nie. Twee wit seuns het probeer om aan hom te beduie hoe om te ry, maar hy wou nie na hulle luister nie. Ander kinders Lees verder

Mbeki en verwagtinge vir m?re

Volgens statistiek was bykans 2.5 miljoen mense die afgelope drie jaar slagoffers van ernstige misdaad. ’n Onlangse studie het verder aangetoon dat meer as 90% Suid-Afrikaners waarskynlik nog slagoffers van misdaad gaan word.

Business Day het ’n rukkie gelede aangetoon Lees verder

Ons verwelkom demokrasie in die Kongo, 100 dooies ‘n kleinigheid

Die VN-Veiligheidsraad het egter die totstandkoming van ’n nuwe regering in die land verwelkom en dit aangemoedig “om dringende kwessies soos veiligheid, nasionale versoening en heropbou aan te pak”.

Terselfdertyd het die Veiligheidsraad die onlangse gevegte in Laer Kongo verdoem Lees verder

Sesjarige verkrag in Oos-Transvaal

Superintendent Abie Khoabane het verklaar dat die meisie haar ma vertel het wat Dinsdag gebeur het.

‘n Dokter het bevestig dat sy verkrag is.

Die tiener het intussen verdwyn.

Lees verder

Zuma waarskynlik in Natal genomineer

Die ANC se provinsiale sekretaris, Senzo Mchunu, het gister gereageer op ’n City Press-berig verlede Sondag dat sekere lede van die provinsiale bestuurskomitee Zuma se ondersteuners uitgedaag het om te bewys dat provinsiale strukture reeds in Januarie 2005 hul steun Lees verder

Mbeki oor misdaad gelooi

Die Kaapse PSG-groep het ’n ope brief gepubliseer waarin Mbeki gevra word “om ons te wys dat jy omgee.” Verder lui die advertensie soos volg: “Ons kan slegs ’n bydrae maak in ’n stabiele Suid-Afrika.”

Mbeki berei tans sy toespraak Lees verder

ENB skrik vir Charles Nqakula

Die hele veldtog is toe afgelas en 2,8 miljoen posgeldbetaalde briewe wat in Sondagkoerante versprei sou word, moes vernietig word. TV-advertensies wat geskuduleer was, is insgelyks gekanselleer. Die HUB van Eerste Nasionaal, mnr. Paul Harris, wou nie kommentaar lewer oor Lees verder

Blanke boere in Zimbabwe gearresteer?

Die Mugabe-bewind het sy blanke boere tot vandag gegee om hul plase te verlaat of vervolg te word.

Verlede maand het die Zimbabwiese regering boere met oeste op die land uitstel gegee om eers te oes, maar volgens die GL Lees verder