Vrou met plofstof by Beitbrug voor

’n Vrou wat in Limpopo met plofstof in haar besit betrap is, sal Vrydag in die hof op Musina verskyn.

 Sy is Donderdagaand by die Beitbrug-grenspos voorgekeer. 

Die 23-jarige vrou was per bus vanaf Zimbabwe na Suid-Afrika onderweg toe die Lees verder

Popela kry grond na eis slaag

landclaimDie Popela-gemeenskap buite Modjadjiskloof in Limpopo gaan uiteindelik hulle grond terugkry, sewe jaar nadat die Grondwethof beslis het dat swart individue die regmatige eienaars is.

Die streek se grondkommissaris, Tele Maphoto het bevestig dat die eis binnekort afgehandel sal wees, … Lees verder

Radio Pretoria verloor aansoek om wyer uit te saai

radiopretoriaRadio Pretoria het sy hofsaak in die Noord-Gautengse hooggeregshof teen Okasa verloor.

Regter Neil Tuchten het die stasie se aansoek om na gebiede in KwaZulu-Natal, Limpopo, Noordwes en Mpumalanga uit te saai, om tegniese redes van die hand gewys.

Okasa … Lees verder

Bekkersdal, Malamulele in oproer oor munisipaliteite

protest3Die polisie is ontbied na Bekkersdal in Westonaria aan die wesrand van Gauteng, waar inwoners beplan om vandag weer te betoog.

Hulle wil hê dat hulle plaaslike munisipaliteit ontbind word, en sê hulle gaan aanhou betoog totdat dit gebeur. ‘n … Lees verder

Bebloede lyk van 11-jarige in plakkershut gevind

hutsDie bebloede lyk van ‘n 11-jarige meisie is die afgelope naweek in ‘n plakkershut in Limpopo gevind, het die polisie Dinsdag gesê.

Die meisie se vriendin, wat aan ernstige beserings ly, is ook in die plakkershut gevind.

Kol. Ronel Otto, … Lees verder

Burgersfort-myners saamgetrek op koppie

Die polisie en veiligheidsbeamptes van ‘n private maatskappy hou die situasie dop by die Twickenham Platinummyn naby Burgersfort in Limpopo waar ‘n groep plaaslike inwoners op ‘n koppie saamgetrek het.

Inwoners in die gemeenskap het gister op ‘n plundertog gegaan … Lees verder

Zuma: Jeugliga moet radikaal en gehoorsaam wees

blackwhitePresident Jacob Zuma het by ‘n byeenkoms in Seshego, Limpopo gesê die ANC Jeugliga mag radikaal wees, solank hulle die tradisies van die regerende party respekteer.

Tienduisende mense het die byeenkoms bygewoon. Daar was nie een wit gesig in die … Lees verder

Veestropers wat miljoene se beeste buit, voor

brahmaan‘n Vermeende veedief, wat klaarblyklik in drie provinsies bedrywig was, verskyn vandag in die Modimole landdroshof.

Die vee wat in Limpopo, Gauteng en Noordwes gesteel is beloop sowat R2,1 miljoen.

Volgens die polisie het ‘n boer van Beestekraal in Noordwes … Lees verder

Meer as 60 vas vir openbare geweld in Limpopo

protest2Die polisie in Limpopo het meer lede ontplooi en sowat 65 betogers is in hegtenis geneem vir openbare geweld in Malamulele, Limpopo, Maandag, het die polisie gesê.

Betogers het Openbare Werke se streekkantore en vyf voertuie in Lees verder

Klipgooiers versper pad, brand voertuig in Limpopo

limpopoprotestInwoners van Ha-Bungeni buite Makhado in Limpopo het ‘n voertuig van die Departement van Watersake aan die brand gesteek en ‘n sjebeen afgebrand.

Die inwoners het die Bungeni-Mashau-pad ook versper en voertuie beskadig uit woede nadat die liggaam van ‘n … Lees verder

Vlugtelinge wil Limpopo-spaza’s wettig bedryf

spazaBuitelandse handelaars wat spazawinkels in Limpopo bedryf het die Noord-Gautengse Hooggeregshof gevra vir ‘n bevel om hulle in staat te stel om in die provinsie handel te dryf, sê ‘n Business Dayverslag.

Die saak handel Lees verder

Malema is ‘toekomstige president’

Julius Malema, die uiters gewilde leier van die ANC-jeugliga, het Woensdag sy 29ste verjaardag gevier en is by die geleentheid ook as “ons toekomstige president” beskryf.

Hy het die 15 000-sitplek Seshego-stadion in sy tuisdorp, Polokwane, Limpopo gehuur vir die … Lees verder

Twee in hegtenis ná plaasmoord op Belg

Die polisie in Limpopo het twee mense in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n Belg op sy plaas verlede week.

Etienne Cammaerts (61) van die Corn Hill-plaas in die Villa Nora-gebied is verlede Vrydag vermoor, volgens senior … Lees verder