Die eenarmbandiet, ‘n toebroodjie op die Steppe en die baard van Max du Preez 3

Dat enige mag die Afrikaner se greep op Suid-Afrika kon loswoel, dít glo Max nie. Daarvoor ken hy die Afrikaner te goed. En ’n kwynende vryheidsbeweging soos die ANC wat geleef het óf op die tronkkos van Robbeneiland óf wat … Lees verder

Die eenarmbandiet, ‘n toebroodjie op die Steppe en die baard van Max du Preez 2

Nog steeds… ja, dit gaan oor wat jy wéét wat reg is en nie oor die erkenning nie, maar darem… hy sou darem verwag het om deel van die triomfmars te gewees het. Natuurlik wás daar nie so ’n optog … Lees verder

Die eenarmbandiet, ‘n toebroodjie op die Steppe en die baard van Max du Preez 1

Nee, nie almal sou dink dis nodig om hierdie dinge wat so skroei op sy tong, wat so bewe in sy tikvingertoppies, te sê nie. Maar Max moet praat; móét net eenvoudig woorde rangskik en uitmarsjeer in ’n enkellinie. Want, Lees verder

Hoekom ek weier om om verskoning te vra

Boonop sien ek nie hoekom ‘n volk om verskoning moet vra omdat hy ‘n ander beskerm, opgehef, opgevoed en versorg het nie. Daar ís wel leiers wat hulle landgenote opregte berou skuld oor die ongevoelige en selfsugtige manier waarmee hulle Lees verder

Wie wil ‘n Afrikaan wees?

Maar as jy dink dis moeilik om een van Die Uitverkore Volk te wees, die troos – vir wat dit werd is – is dat dit oneindig moeiliker is om ‘n blanke sosiale liberalis in die Nuwe Suid-Afrika te wees. Lees verder

Apartheid maak alles reg

Tipies vryersklong, oordryf Nqakula gruwelik wanneer hy sy beminde se voortreflikhede besing. Nou onlangs weer, op ‘n gala-dinee van die sekretariaat van veiligheid en sekuriteit, beskryf hy Apartheid liefderyk as die “grootste misdaad van alles.” Die karnallie!

Wanneer ‘n persoon Lees verder

Lang lemme in die nag

Meer vasnaelend as interpretasies van die Siener se voorspellings is die weldeurdagte menings van ontleders en veiligheidskenners soos die TLU se Gideon Meiring, AKSKA se Lukas Swart en dié van die skielik berugte Gustav Müller. Tussen die drie van hierdie … Lees verder

Die volk teen die muur

Die gedagte aan ‘n herdenkingsmuur vol name is natuurlik nie nuut nie. Daar is genoeg monumente in die buiteland en ook in Suid-Afrika waar gevalle soldate, helde en slagoffers van bepaalde gebeurtenisse gehuldig word. Die beroemdste sodanige muur is sekerlik Lees verder

Die rykdom van ellende

Onkonkwo, as julle nie geweet het nie, is soos ‘n hond begrawe.

Wel, ás julle dit nie geweet het nie, kan julle dit vir julleself lees op die blakerteks van die Nigeriese skrywer Chinua Achebe se oorprese boekie Things fall Lees verder