Associated Press val Trump se bestuurstyl aan

Donald Trump is in die visier van die Lobby in die VSA, klaarblyklik weens sy stygende gewildheid.

Trump loop los voor in die Republikeine se benoemingstryd.

Die direkteure van ‘n luukse eiendomsontwikkeling wat die Trump-handelsmerk dra, het sy glo maatskappy … Lees verder

Trump loop los voor in benoemingstryd

Die voorloper onder Republi­keinse aanspraakmakers op die party se nominasie as presidentskandidaat, Donald Trump, voormalige goewerneur Jeb Bush, en die oud-sakevrou Carly Fiorina en ander voornemende presidentskandidate het in Woensdag se TV-debat mekaar gekarnuffel.

Die debat, wat veronderstel was om … Lees verder

Republikeinse debat gee Trump hupstoot

Die Republikeinse party se voorloper in die presidentswedloop, Donald Trump, het Sondag geweier om verskoning te vra vir sy antwoorde aan ‘n aanvallende vroue-joernalis van Fox News.

Trump het later gesê hy het niks teen die verslaggeefster nie, maar dat … Lees verder

Trump meer steun as volgende twee kandidate saam

Net dae voor die eerste Republikeinse presidensiële debat in Cleveland, Ohio, is kandidate en hul adviseurs raadop met Donald Trump. Die slimste strategie het nog nie gewerk om hul mededinger vas te vat nie.

Trump se verrassende uithouvermoë het selfs … Lees verder

Trump se steun neem toe

Die eiendoms­miljardêr mnr. Donald Trump se steun onder Republikeinse party kiesers het vergroot en hy is nou die voorloper in die wedloop om die party se nominasie vir volgende jaar se presidentsverkiesing.

Volgens die jongste CNN-meningsopname geniet Trump 18 persent … Lees verder

Meksiko se dwelmbaas dreig Trump

Meksiko se prokureur-generaal, Arely Gomez het die einde van ‘n tonnel besoek waardeur die Meksikaanse dwelmbaas Joaquin “El Chapo” Guzman Sondag uit die hoë sekuriteitsgevangenis Altiplano na ‘n huis in Almoloya de Juarez kon ontsnap het.

Dit was Guzman se … Lees verder

Winkelgroep verbreek bande met Trump

Die winkelgroep, Macy’s het alle bande met Donald Trump verbreek, nadat hy uitgevaar het politieke korrektheid en onwettige immigrante wat dwelms, misdaad en verkragting na die VSA bring.

Trump se uitlatings word as ‘n klein bonus vir die Demokrate beskou … Lees verder

Suid-Afrika is ‘n donker organisasie

Dark_Side_by_MDesignN

deur Johann Theron

Donker organisasies is blykbaar ‘n onbekende begrip in SA wat verduideliking vereis omdat mens dit kan verwar met terme soos “donker Afrika” – wat toevallig nie die geval is nie. Inderwaarheid is inligting hieroor beskikbaar in skrywes, … Lees verder