Die einde van die elektriese koord

Sukses is onlangs behaal deur die gebruik van 2 koperspoele. Die een is 0.6 meter in diameter en hang van ʼn plafon. ʼn Soortgelyke koperspoel word met ʼn gloeilamp onderaan, 2.1 meter verder weg aan die plafon gehang.

Daarna word Lees verder

Internet se adresse mag opraak

85% van die 4,3 miljard bestaande IP-adresse is reeds toegeken. Teen die jaar 2011 gaan dit byna onmoontlik raak om 'n IP-adres te bekom.

Die skrywers wil regerings en maatskappye aanmoedig om vanaf die huidige IP-adresprogrammatuur, wat bekendstaan as IPv4, … Lees verder

Ruimtetuig land in poolgebied op Mars

Wetenskaplikes kon vir die eerste keer beelde van die rooi planeet se noordelike gebiede beskou. Die landskap is soortgelyk aan die permamente-ysgebiede op aarde, met geometriese patrone wat deur die vries en ontdooi van grondys veroorsaak word.

Phoenix het op

Lees verder

Nuwe uitvindsel gaan rekenaarhardeskywe vervang

Volgens Samsung is sy SSS vir databerging se kapasiteit 256 gigagrepe en werk dit 2,4 vinniger as 'n tradisionele hardeskyf. Die maatskappy beplan om vanjaar nog met produksie te begin.

Die grootte van die nuwe soort skyf is 2,5 duim

Nuwe soekmetode op die internet

Met dié metode hoef internetgebruikers nie meer die presiese woorde wat hulle soek, in te sleutel nie. Gebruikers wat die miljoene lemmas in die Wikipedia-aanlynensiklopedie wil deursoek, kan nou ‘n gewone vraag stel waarna die stelsel vir die gebruiker uitvoerige … Lees verder

Beveilig jou rekenaar – ‘n gids

Gebruik die gids as 'n riglyn om jouself teen die gevarete beveilig.

Beskerm jou rekenaar:

Hou jou bedrystelsel gereeld by met nuwe opgraderings: Die meeste opgraderings wat beskikbaar gestel word vir bedryfstelsels is om die sekuriteit van daardie … Lees verder