Dit is hoe dit moet wees!

Mercedes-Benz A-klasDink ’n mens aan Mercedes-Benz, dan sien jy groot lomp karre vir oumense, maar die teendeel is egter in 2010 van die moderne Mercedesse waar.

Daar is werklik ’n rasegte Mercedes vir elke segment of smaak beskikbaar. Die ongelooflike is … Lees verder

Tata Indica Vista maak stewige indruk

Vista voorHoor ‘n mens die woord Tata en motor in een sin dan begin almal te lag. “Tatta” is nou meer eenmaal ‘n kinderlike en gemeensame woord in Afrikaans wat kwalik met motors geassosieer word. Die Indiese reus van ‘n motorvervaardiger … Lees verder

Klein maar getryn!

Die Daihatsu Terios skuins van voorEk het nog nooit eintlik oor die Terios gedroom nie. Dit is nie eintlik die tipe voertuig waarvan ‘n mens en veral ‘n man, droom om te besit nie. As daar nou een voertuig is wat werklik waar ‘n afgetrede … Lees verder

Padtoets! Chevrolet Cruze bied weelde én waarde

Ons motorredakteur, André Olivier, het ‘n paar dae met ‘n Chevrolet Cruze wat deur GM Suid-Afrika aan PRAAG geleen is, deurgebring. Hier is sy indrukke.

Ná al die drama wat die afgelope 12 maande reg oor die wêreld in verskeie … Lees verder