Die R3,90-plan – en hoekom dit miljoene gekos het, deel III

Hy was een van die “Suid-Afrikaans-gebaseerde akademici” wat sou optree as “mede-navorsers of assistente” (soos die regering hulle beskryf het) van die Harvard-groep.

Die Konsultant is deur Hausmann self genader om te help met die voetwerk rondom die loopgrawe van … Lees verder

Die lewe van die 18de-eeuse trekboere

Die trekboer se lewe was nie maklik nie. Deur afstand en vervoermoeilikhede was hulle afgesny van Kaapstad, die mark en sakesentrum. Wyn en bier was daar nie, en water was die daaglikse en algemene drank. Selfs melk was 'n luukse, … Lees verder

Hoe ?n admiraal en ?n prins Afrikaans gered het

Dit was meermale die geval met die Afrikaners en Afrikaans. So ’n beslissende tyd was omstreeks 1672 – twintig jaar nadat Jan van Riebeeck met die nedersetting aan die Kaap begin het.

In 1664 het Nederland 'n verlies van wêreldhistoriese … Lees verder

Die onvoltooide skildery

Voor hom was ʼn prima-graad stuk Afrikanervleis, en baie daarvan – 6 voet 10 duim in Amerikaanse mates en 250 vetlose pond. En wat maak al hierdie Boersheid in sy, Gaylen Hansen se, kunsfakulteit by Washington-staatuniversiteit in die jaar 1968?… Lees verder

Die R3,90-plan – en hoekom dit miljoene gekos het, deel II

En dit is 'n groot kopverkoue, 'n nasionale een, simptomaties van 'n regering met 'n rem in die keel en 'n brand in die bors.

Hoe om dit te beskryf?

Hierdie verkoue is meer soos 'n babelas wat gely word … Lees verder

Die R3,90-plan – en hoekom dit miljoene gekos het

Deel  I

En vir ons president: 'n bottel met 'n blou etiket, 'n pyp en 'n Harvardman

Hulle móés van Harvard kom, jy sien, Harvard en nêrens anders nie, en die bendeleier kon nie net nóg 'n ekonoom, nóg 'n Lees verder

‘n Ander plek

Haar selfoon lui en Mart krap daarna in haar handsak, vat dit raak, druk dit teen haar oor. Hoor dan die suising op die lyn. Sy voel hoe haar hart tot in haar skoene sink.

"Dis Karel, Sus, ek het Lees verder

Swart rassebewussyn, deel 2

Heather Green, 'n Kanadees uit 'n swart-wit ouerpaar, verduidelik haar eie omhelsing van swartheid:

“As ek enige iets minder doen as om my Afrika-identiteit – bewustelik, heelhartiglik en sonder illusies oor Afrika-realiteite – met alle waaksaamheid aan te gryp, kan … Lees verder

Swart rassebewussyn, deel 1

Swartes vier wat blankes moet ontken

Hoe dink swartes oor ras? Hoe ervaar hulle ras? Hoe word daar van hulle verwag om oor ras te dink en dit te ervaar? In hierdie opsig kan die teenstelling met blankes beswaarlik groter … Lees verder

Breaker Morant: held of skurk?

Vir die volgende vyftien jaar het Morant ’n raap-en-skraapbestaan in Queensland en New South Wales gevoer. Hy was gewild onder plattelandse inwoners danksy sy drinkgewoontes en toertjies wat hy met perde kon uitvoer. Gedurende hierdie periode het hy ook gedigte Lees verder