Nuwe voertuigverkope daal 23,4 persent in Mei

Volgens die Motorvervaardigersvereniging van Suid-Afrika het hoë rentekoerse die mark negatief beïnvloed, maar ander faktore het ook 'n rol gespeel. Hieronder tel die aantal openbare vakansiedae aan die begin van die maand, stygings in voertuigpryse, asook die onrus wat in … Lees verder

Markte vrees Mboweni se drastiese rentekoersverhogings

Gister het bankaandele met vier persent op die Johannesburgse aandelebeurs gedaal. Die opbrengs op staatseffekte het met 'n halwe persent gestyg, wat beteken dat die pryse van sulke effekte drasties gedaal het.

Volgens Citigroup se Afrikastrateeg, Leon Myburgh, het hy … Lees verder

Ru-olie bars deur alle perke

Beleggingsfondse spekuleer tans op olie, gegewe die goeie prestasie van die mark oor die afgelope tyd. Sedert begin vandeesmaand het ru-olie reeds 20% gestyg en niemand wil graag verkoop nie, gegewe die aanbodprobleem en geopolitieke sorge.

Op die termynmark het Lees verder

ANC wil ondersoek oor Eskombonusse h

Aan die ander kant verdedig Alec Erwin, die minister van handel en nywerheid, die bonusse deur te sê dat dit betaal is vir verlede jaar se prestasie.

Eskom wil ook tariefverhogings van 53% instel wat 'n beduidende uitwerking op die … Lees verder

Yahoo! wil weer met Microsoft praat

Yahoo! se aandeelprys het gister met vyftien persent gedaal en sommige aandeelhouers is onsteld hieroor. Twee van die grootste aandeelhouers het onlangs aan die New York Times gesê dat Microsoft se prys van $33 per aandeel min of meer reg … Lees verder

Microsoft s? nee vir Yahoo!

Die programmatuurreus van Seattle het drie maande gelede vir Yahoo! begin bie deur $31 per aandeel aan te bied. Die huidige aanbod is $33 per aandeel, maar Yahoo! verlang $37.

Volgens Steve Ballmer, die hoofuitvoerendebeampte van Microsoft, maak die ekonomie … Lees verder