Olieprys styg steeds

Die wêreld se grootste produsent, Saoedi-Arabië het vroeër planne aangekondig om produksie te verhoog. Dit sal 'n algehele verhoging van vyfhonderdduisend vate per dag sedert Mei tot gevolg hê.

Die nuus het egter geen demper op stygende oliepryse geplaas nie.… Lees verder

Saoedi-koning blameer spekulante

Die koning het verder belowe om produksie te verhoog om markspanninge te ontlont.

Hy het hom ook teen verhoogde oliekonsumpsie en belastings op brandstof uitgelaat.

Die Verenigde State en ander Westerse lande het produksietekorte geblameer terwyl Saoedi-Arabië en OPUL-lede gesê

Lees verder

Mynwinsgrense is besig om te krimp

Volgens 'n verslag wat deur PricewaterhouseCoopers vrygestel is, het die inkomste van die topveertigmynmaatskappye met 32% in 2007 gegroei, maar kostes het met 38% toegeneem.

Die verslag toon ook dat mynbou in ontluikende ekonomieë verlede jaar gesukkel het om met … Lees verder

Prys van ru-olie effens laer na nuwe rekord

'n Swak dollar en kommentaar deur 'n Israeli minister oor 'n moontlike aanval op Iran, die wêreld se vierde grootste olieprodusent, het die koopkoors laat posvat.

Volgens die Amerikaanse beleggingsbank Morgan Stanley, kan ru-olie binne die volgende maand tot $150 … Lees verder

Duurste Suid-Afrikaanse eiendom nog in Kaapstad verkoop

Volgens mnr. Ian Slot van die eiendomsmaatskappy Seeff, is dit beslis die hoogste prys wat nog ooit vir 'n Suid-Afrikaanse eiendom betaal is en beslis die hoogste vir 'n woonstel.

Die vorige rekord vir 'n dakwoonstel by die Waterfront in … Lees verder

Lonrho ontdek buitengewone diamant van 18,39 karaat

Net die vorige dag is 'n ander diamant van 9,9 karaat by dieselfde myn ontdek.

Verlede maand het Lonrho 'n diamant van 61,30 karaat ontdek wat net soos die 18-karaatdiamant 'n buitengewone geel perfekte oktahedron is wat waarskynlik 'n hoë … Lees verder

Demografie veroorsaak w?reldwye rystekort

Volgens die VN se Voedsel en Landbou-organisasie het groot tenders deur die Filippyne op die internasionale mark die prys van rys onlangs met 76% laat styg.

Maar die probleem van hoë ryspryse betrek nie net die Filippyne nie. Die wêreld … Lees verder

Nuwe voertuigverkope daal 23,4 persent in Mei

Volgens die Motorvervaardigersvereniging van Suid-Afrika het hoë rentekoerse die mark negatief beïnvloed, maar ander faktore het ook 'n rol gespeel. Hieronder tel die aantal openbare vakansiedae aan die begin van die maand, stygings in voertuigpryse, asook die onrus wat in … Lees verder

Markte vrees Mboweni se drastiese rentekoersverhogings

Gister het bankaandele met vier persent op die Johannesburgse aandelebeurs gedaal. Die opbrengs op staatseffekte het met 'n halwe persent gestyg, wat beteken dat die pryse van sulke effekte drasties gedaal het.

Volgens Citigroup se Afrikastrateeg, Leon Myburgh, het hy … Lees verder

Ru-olie bars deur alle perke

Beleggingsfondse spekuleer tans op olie, gegewe die goeie prestasie van die mark oor die afgelope tyd. Sedert begin vandeesmaand het ru-olie reeds 20% gestyg en niemand wil graag verkoop nie, gegewe die aanbodprobleem en geopolitieke sorge.

Op die termynmark het Lees verder

ANC wil ondersoek oor Eskombonusse h

Aan die ander kant verdedig Alec Erwin, die minister van handel en nywerheid, die bonusse deur te sê dat dit betaal is vir verlede jaar se prestasie.

Eskom wil ook tariefverhogings van 53% instel wat 'n beduidende uitwerking op die … Lees verder

Yahoo! wil weer met Microsoft praat

Yahoo! se aandeelprys het gister met vyftien persent gedaal en sommige aandeelhouers is onsteld hieroor. Twee van die grootste aandeelhouers het onlangs aan die New York Times gesê dat Microsoft se prys van $33 per aandeel min of meer reg … Lees verder

Microsoft s? nee vir Yahoo!

Die programmatuurreus van Seattle het drie maande gelede vir Yahoo! begin bie deur $31 per aandeel aan te bied. Die huidige aanbod is $33 per aandeel, maar Yahoo! verlang $37.

Volgens Steve Ballmer, die hoofuitvoerendebeampte van Microsoft, maak die ekonomie … Lees verder