100 in hegtenis na onluste in Port Elizabeth

Meer as 100 mense is vir openbare geweldpleging en die plunder van spaza-winkels tydens betogings in Port Elizabeth gearresteer, het die Oos-Kaapse polisie Woensdag gesê.

“Die situasie in sekere van die lokasies in Port Elizabeth bly gespanne maar bestendig met … Lees verder

Rustenburg se voortbestaan in gedrang weens mynbou-onrus

deur Johannes Myburgh

Onrus in die mynbousektor het Suid-Afrika ontstig, maar die voortdurende chaos het die land se platinumgordel  baie swaar getref, wat selfs die voortbestaan van ‘n hele stad in die gedrang bring.

Eers was daar die geweld en … Lees verder

Pik, Roelf en De Klerk moet van ons woede en verslaenheid kennis neem!

deur Izak van Zyl

In 1967 is ek onder die polisiester gebore. My pa was ‘n trotse polisieman wat sy lewe vir sy werk gegee het. Hy het sy gesin daaronder laat ly deur vir langer as ‘n jaar altesaam … Lees verder

Orange Farm in oproer

Orange Farm, die grootste en jongste plakkerskamp buite Johannesburg, is in oproer nadat inwoners die strate ingevaar het om te betoog teen swak dienslewering.

Die polisie het van rubberkoeëls gebruikgemaak om onlusmakers uitmekaar te jaag.

‘n Polisieman is in die … Lees verder

Oegandese moor mekaar oor hoofman se reisplan

Hoewel die bui op straat in die hoofstad Maandag kalm was, het spanning tussen president Yoweri Museveni en die Boeganda-stam – wat onder leiding van Hoofman Ronald Mutebi II staan – oor die afgelope aantal jare toegeneem. Vandaar die geweld

Lees verder

Hoewel die bui op straat in die hoofstad Maandag kalm was, het spanning tussen president Yoweri Museveni en die Boeganda-stam – wat onder leiding van Hoofman Ronald Mutebi II staan – oor die afgelope aantal jare toegeneem. Vandaar die geweld

Lees verder

Stakers betoog in Johannesburg op R24 en N12-oos

'n Groep ontevrede stakende konstruksiewerkers het Donderdagoggend op verskeie paaie in Johannesburg betoog, het die Ekurhuleni-metropolisie gesê. 

Die betogers was eers in 'n oostelike rigting op die R24, naby die Concourtbrug en het toe op die N12-oos betoog, het inspekteur

Lees verder