R55 weer oop na oproer

burningtyresDie verkeersvloei op die R55 in Pretoria-Wes het na normaal teruggekeer nadat betogers vroeër die pad versper het.

Inwoners van die Mooiplaas-lokasie het die pad met brandende bande en klippe versper, het lt.kol. Katlego Mogale, polisiewoordvoerder, gesê.

“Die polisie monitor … Lees verder

Meeste staatsdepartemente voldoen nie aan diensleweringsvereistes nie

Sowat 80% van regeringsdepartemente voldoen nie aan die vereistes vir dienslewering nie, toon ‘n verslag wat Woensdag deur Collins Chabane, minister in die presidensie, uitgereik is.

“Dis ‘n teenstrydigheid, aangesien die verbetering van dienslewering ‘n prioriteit van die regering is,” … Lees verder

Vrystaatse burgemeesters met afdanking gedreig

Burgemeesters in die Vrystaat is deur die ANC met afdanking gedreig indien hulle nie hul pligte uitvoer nie.

Thabo Meeko, woordvoerder van die ANC in die Vrystaat, het gesê burgemeesters het vroeër dié maand briewe onderteken wat die ANC toestemming … Lees verder

Hoe kan ek ‘n trotse Suid-Afrikaner wees?

trots_suidafrikaansdeur Ian Golombick

As die strate lyk soos vullishope want die meeste mense gooi hulle vullis net waar hulle wil,  As jy na die bevolking kyk, is die meerderheid van hulle anderskleurige mense; dus kom die meeste vullis van hulle … Lees verder

Polisie waarsku dat Soweto-onluste motoriste bedreig

proteaprotestBetogers in die suide van Johannesburg, is steeds besig om amok te saai en verbygaande motoriste op die N12 onder klippe te steek.

Motoriste is gevra om paaie in Protea-Suid in Soweto te vermy waar ontevrede plakkers hul protesoptrede van … Lees verder

Stakende werkers is Sasolburg se nagmerrie

metsimaholo“Die stert is besig om die hond te swaai, alhoewel die hond reeds dood is,” sê die Vryheidsfront Plus se raadslid in die plaaslike munisipaliteit, Theo du Toit.

Dit is bekend dat die werknemers van Metsimaholo-munisipaliteit herhaaldelik gestaak het en … Lees verder

Gautengse raadslid aangeval

’n Raadslid is gedurende ’n betoging weens swak dienslewering in Poortjie, naby Orange Farm, aangeval Sy plakkershut is ook in die voorval beskadig, het die plaaslike polisie gesê.

Kons. Edwin Ntsheo het gesê ’n groep inwoners het omstreeks 05:30 Woensdagoggend … Lees verder

Protesteer teen ANC by die stembus

Die Vryheidsfront Plus het gesê dat die gewelddadige protesaksies oor nie-lewering van munisipale dienste en verbreekte verkiesingsbeloftes, ‘n bewys is dat die ANC se tyd in beheer van die Tshwane-metroraad en ander munisipaliteite begin uitloop.

Die VF Plus het gesê … Lees verder

Belastingbetalers tot weerhouding gedwing

Mnr. Cornelius Jansen van Rensburg, VF Plus-stadsraadslid in Pretoria, het vandag in ʼn verklaring gesê dat belastingbetalers uit frustrasie hul munisipale-belastings weerhou omdat stadsrade nie dienste lewer nie. Dit volg nadat mnr. Sicelo Shiceka, minister van koöperatiewe regering, belastingbetalersverenigings wat … Lees verder

Welgedaan, Jaap Kelder!

Jaap Kelder is die voorsitter van die Nasionale Belastingbetalers-Unie. Hulle is die mense wat belastingboikotte reël wanneer die ANC-beheerde stadsrade voorspelbaar en onafwendbaar in duie stort; wanneer Jonas en Sipho, die ANC raadslede, eerder vir hulself S-klas-Mercedesse koop as om … Lees verder