Lang lemme in die nag

Meer vasnaelend as interpretasies van die Siener se voorspellings is die weldeurdagte menings van ontleders en veiligheidskenners soos die TLU se Gideon Meiring, AKSKA se Lukas Swart en dié van die skielik berugte Gustav Müller. Tussen die drie van hierdie … Lees verder

Die volk teen die muur

Die gedagte aan ‘n herdenkingsmuur vol name is natuurlik nie nuut nie. Daar is genoeg monumente in die buiteland en ook in Suid-Afrika waar gevalle soldate, helde en slagoffers van bepaalde gebeurtenisse gehuldig word. Die beroemdste sodanige muur is sekerlik Lees verder

Die volk, die vlag, die vrees

Hierdie ideaal resoneer in die Nuwe Suid-Afrika se landsleuse, vervat in daardie onuitspreeklike x’e en uitroeptekens onder die dansende, boepens-en-boesmanboudjies figuurtjies: Eenheid in diversiteit. Die slagspreuk is ‘n eggo van die vorige landleuse, “Eendrag maak mag.” Diversiteit is ook daarin … Lees verder

Die rykdom van ellende

Onkonkwo, as julle nie geweet het nie, is soos ‘n hond begrawe.

Wel, ás julle dit nie geweet het nie, kan julle dit vir julleself lees op die blakerteks van die Nigeriese skrywer Chinua Achebe se oorprese boekie Things fall Lees verder

Willemse – ‘n sensitiewe anti-Afrikaner

Om darem te dink met watter lydsaamheid hy in so ’n nou verbintenis leef met die Afrikaner, Die Onderdrukker, soos Willemse hom beskryf. Kyk net hoe het hy die ander wang gedraai deur na die skool toe te gaan wat Lees verder

Van nou af ondersteun ek die Wallabies

Sport was die eerste en duidelikste teiken op apartheid se rug. Die D’Oliveira-insident het meer gedoen om liberale westerse verontwaardiging te laat ontbrand as al die A.N.K. se skuim-om-die-mond.

Eweneens kan die rassistiese Mbeki-regime probeer om die ware onheilige aard Lees verder