Nog ‘n apartheidsdroom?

Volgens sy plan wil hy 'n 200 hektaar meer langs die Oranjerivier bou wat ongeveer R200 miljoen sal kos. Die 'meer', gevoed deur water vanuit die Oranje, sal dan die aantrekkingskrag van 'n temadorp vorm wat huisvesting vir ongeveer 48 … Lees verder

Elektrisiteit in ‘n digitale ekonomie

Image

Elektrisiteit is veel meer as net ‘n energiemedium. Die potensiaal vir innovasie wat in elektrisiteit opgesluit lê maak dit die hartklop van die beskawing, waarsonder die mensdom moeilik sou kon voortbestaan. Dit is veilig om te aanvaar dat die pas … Lees verder

Terug na ‘n apartheidsekonomie?

Tydens die apartheidsjare, en veral vanaf 1968 tot 1988, het die ekonomie geblom as gevolg van die heersende ekonomiese stelsel in die RSA. Die staat het onder meer die leiding geneem met tientalle Bantoe-ontwikkelingskorporasies. Desentralisasie van die ekonomie was noodsaaklik

Lees verder

Die verhaal van twee partye, deel II

Maar daardie produk wou maar net nie van die rak kom nie. Inherent moes kiesers self werklik niks daaraan doen nie, hulle moes net trek. Die party sal deur 'n beleid van minsaamheid, liewer as konfrontasie verseker dat daar stadig

Is ‘n Afrikanerrevolusie moontlik?

ImageIn sy stuk ‘Afrikanerrevolusie sal wêreld laat sidder’ maak Johan Wiggil ‘n paar interesante opmerkings en aannames.

Hy skryf:  
“Uit gesprekke is dit vir my duidelik dat die meerderheid Afrikaners die Volkstaatgedagte ondersteun. Geen Afrikaner-organisasie kon sedert 1994 hond … Lees verder

Volkstaat sal nie uit die lug neerdaal nie

Dalk sal dit nou goed wees as ons bietjie vertoef by die word "selfbeskikking" asook die begrip van "vryheid". 'n Senior lid van die ANC het eendag by 'n konferensie in die Kaap beweer dat Afrikaners ook van apartheid bevry

Klein partye sal moet keuses maak

IVP 804260 LP's 18 Gemiddeld per LP 44,681
OD 162 915 LP's 4              "                 40,728
UDM 149 680 LP's 4           "                 37,420
VF+ 146796 LP's 4             "                 36,699
ACDP 142 658 LP's 3         "                 47,552
Gemiddelde getal kiesers

Hoe ek Jacob Zuma ken

Die reusesybokhaarmat wat die voorportaal met die ou Transvaalse wapen vroeër versier het, het plek gemaak vir 'n goedkoop geel, swart en rooi geruite mat. Die stinkhout- en geelhoutmeubels van 'n vorige beskawing is weg. In die plek daarvan staan

Slaan die Zuma-yster terwyl dit warm is

Daardeur het hy verskeie politieke en emosionele deure vir Afrikaners oopgemaak waardeur ons nou die politieke arena vanuit hoë morele grond kan betree.

Eerstens besit elke stam van Afrika ‘n kerngebied waar sy tradisies en gewoontes vetroetel word.  Die Duitsers … Lees verder

Kan Suid-Afrika ‘n ANC-regering nog bekostig?

ImagePolitici beweer dikwels dat geregtigheid slegs deur wetgewing verseker kan word. Daardie paternalistiese houding help hulle om die steun van die proletariaat te verseker. 'n Paternalistiese regering wil alles met wetgewing bestuur om hul idee van die utopie te verwesenlik. … Lees verder

Die tyd raak min

Afrikaners leef nie in die verlede nie, maar in die verlede binne hulle. Elke Afrikaner is ook die produk van sy eie geskiedenis. Elke dorp en straatnaam het 'n geskiedenis. Elke ou gebou en monument is getooi in 'n historiese

Prooi van menigtes

Soos bogenoemde matriks, bestaan daar ook ander bewese waarhede soos byvoorbeeld: multikulturele bevolkings + demokrasie + groepsregte = vrede en voorspoed, soos byv. in die Europese Unie. Die keersy hiervan is: multikulturele bevolkings + demokrasie  groepsregte = tragedie, wat … Lees verder