Dan Roodt: Engels is die antitese van Afrikanerskap, repliek aan Jeanelle Greyling

Geagte Jeanelle Greyling,

Toevallig vang my oog die enigsins uitlokkende opskrif van u rubriek in Beeld, “Engels ook nodig vir Afrikanerskap”. Dis die tipe sin wat teen my hele wese indruis, wat ‘n bespotting van ons hele geskiedenis maak.… Lees verder

Islamiete vermoor, onthoof Skandinawiese meisies in Marokko

Twee Skandinawiese stappers, Maren Ueland en Louisa Vesterager Jespersen, is in ‘n gewilde toeristebestemming in Marokko onthoof. Ten minste een het haar teen “Islamofobie” uitgespreek voordat sy haar ontydige dood ontmoet het.

‘n Video het sedertdien aanlyn verskyn met die … Lees verder

Leon Lemmer: François Levaillant as sosio-politieke kommentator

In 1973 het JC (Jacobus Christiaan) Quinton (gebore in 1922 en hoof van die Parlementsbiblioteek 1967-1982) in die Suid-Afrikaanse Biblioteek die volgende boek bekend gestel: JC Quinton, AML Robinson and PWM Sellicks, eds: François Le Vaillant: Traveller in South Africa, Lees verder

Suidpunt: ‘Lojale verset’ in ‘n neutedop. Deel II.

In die vorige deel, of dan, die eerste helfte van Lojale verset het hoofsaaklik gehandel rondom die skrywersgesindheid, maar ook die volksgesindheid wat krities moet staan teenoor die menigte. In die laaste helfte is N.P. van Wyk Louw meer gemoeid … Lees verder

Leon Lemmer: Christo van Rensburg oor die geskiedenis van Afrikaans

Die taalkundige, Christo van Rensburg (1938-2018), het in die huidige dekade twee boeke gepubliseer wat polities byderwets die rol van nie-blankes in veral die ontstaan van Afrikaans oorbeklemtoon. Dit het meegebring dat hy ‘n gewilde spreker was by byeenkomste van … Lees verder

Amerikaners is vet, bedwelm en selfmoorddadig toon nuwe statistiek

Die vetsugsyfer in die Verenigde State het vanjaar die hoogste vlak ooit bereik, volgens die Verenigde Gesondheidstigting se 2018-verslag, terwyl ‘n onrusbarende toename in die misbruik van voorskrif-tipe psigoterapeutiese middels insgelyks opgemerk is.

Vetsug is ‘n toonaangewende bydraer tot kardiovaskulêre Lees verder

Leon Lemmer: Horisontale Nêrensmense en vertikale Êrensmense

In Suid-Afrika is leesstof feitlik uitsluitlik in twee tale, Engels en Afrikaans, beskikbaar. Die gebruik van Afrikaans neem af. Engels word al hoe meer gebruik, onder meer omdat die ANC-regering Afrikaans vyandig gesind is en swartes nie hulle moedertale aktief … Lees verder

Suidpunt: ‘Lojale verset’ in ‘n neutedop. Deel I.

Opstand is net so noodsaaklik in ‘n volk as getrouheid. Dit is nie eens gevaarlik dat ‘n rebellie misluk nie; wat gevaarlik is, is dat ‘n hele geslag sonder protes sal verbygaan.

Hierdie woorde begroet die leser in Lojale versetLees verder

DA se hoë prestasiepunt aan Lesufi wys dié party se minagting vir Afrikaans

Hoe harder Panyaza Lesufi teen Afrikaans veg, hoe hoër is die prestasiepunt wat die DA aan dié omstrede Gautengse LUR vir onderwys en kampvegter téén Afrikaans toeken.

Solly Msimanga, die DA se premierskandidaat vir Gauteng, gee aan Lesufi byna ʼn … Lees verder

Beyoncé se ‘Global Citizen’-konsert by FNB-stadion eindig in misdaadchaos

Die Amerikaanse popster Beyoncé en ‘n beweerde 58 staatshoofde wat ‘n konsert van die organisasie “Global Citizen” bygewoon het, het ‘n voorsmakie gekry van die anargie wat in ANC-beheerde Suid-Afrika gedy toe honderde skreeuende konsertgangers van bendes diewe en gewapende … Lees verder