‘Daai pispotstylhelm’ is onwettig

ImageMotorfietshelms wat nie die ore van die gebruiker toemaak nie, voldoen nie aan basiese veiligheidsvereistes nie, het die Nasionale beheerliggaam vir verpligte spesifikasies (NRCS) Dinsdag gesê.

Die NRCS-woordvoerder Mirriam Moswaane het gesê die "pispotstylhelms (waarna normaalweg verwys word as Chips, Lees verder

?n Nuwe geldstelsel aan die Kaap

Hoewel Britse muntstukke skaars was, het die gebruik daarvan aan die Kaap sedert 1806 geleidelik toegeneem. In 1816 is die muntreeks in Brittanje herskep en het die pond, halfpond, kroon, halfkroon, eensjielingstuk en sikspens (in silwer) en die pennie, half- … Lees verder

Grondhervorming lei tot ontnugtering en uiteindelike selfvernietiging

Kom ons kom by die pit van die perske uit – die waarheid. Geen illusies, relativering en persepsies van persepsies nie.

Die volgende bewerings word gemaak: grond is geld; grond word gelykgestel aan armoedeverligting; grond moet uitgedeel word aan die … Lees verder

Tsjad: Meer chaos in die vooruitsig

Die verkiesing wat in dié land voorsien is en wat binne die volgende week of twee plaasvind, gaan deur die opposisie geboikot word. Dus stel die "legitieme" kritici van President Idriss Déby nie veel in demokratiese prosesse belang om die Lees verder