Pistorius buite gevaar

Mazibuko het gesê polisie stel tans ondersoek in na ‘n saak van roekelose en nalatige bestuur, maar kon nie sê of alkohol ‘n rol gespeel het in die ongeluk nie. Mazibuko het gesê ‘n besluit of Pistorius aangekla sal word

Lees verder

Goudbedryf verloor sy glans

Die handelsgroep het gesê Suid-Afrika, ‘n globale leier in die goudnywerheid, het verlede jaar net 220 127 kilogram goud geproduseer.

Die kamer blameer die energiekrisis wat myne gedwing het om in Januarie vir ‘n week te sluit, die eerste keer Lees verder

Nasatuig misluk

“Dit is ‘n groot teleurstelling vir die span wat jare se harde werk ingesit het om die projek deur te sien,” het Charles Dovale, die lanseerbestuurder gesê. “Die rede dat nie enige iemand dit kan doen nie, is omdat dit Lees verder

Span ondersoek breinvliesontstekingdood

'n Woordvoerder Phumelele Kaunda het gesê die 7-jarige seun van Emaweni-laerskool is Maandag in die Chris Hani Baragwanath-hospitaal dood aan virale breinvliesontsteking.

Die uitbraakspan het Dinsdag die skool besoek.

Die span het die situasie by die skool geassesseer en inligting Lees verder

‘Verander klag teen taxibestuurder na moord’ – VF Plus

Volgens dr. Conrad Beyers, VF Plus-raadslid in die Tshwane-metroraad, kan die taxibestuurder op grond van die regsbeginsel van dolus eventualis van moord aangekla word, volgens regsadvies wat deur die party ingewin is.

Hiervolgens kan ‘n oortreder wat kon voorsien en

Soweto-ma vir kinderverwaarlosing gevang

Inspekteur Kay Makhubele het gesê die vrou het haar 7-jarige en 2-jarige kinders in haar huis in Zondi toegesluit en weggegaan om ‘n paar dae saam met haar kêrel te gaan deurbring.

{mosbanner:id=10}

Bure het agtergekom iets is fout en Lees verder

Vrystaatse boer tronk toe oor ‘grafskending’

Landdros Deon van Rooyen het Fanie Hyman (52) van Koppies, in die landdroshof op Koppies Dinsdag gevonnis, het die Sowetan en Volksblad berig.

Hyman het Maria Mnisi en haar man, Phineas Johnson, gedwing om die orskot van hulle tweeweke oue Lees verder

Ban besoek ‘n armer Afrika

“Selfs te midde van die globale finansiële krisis, kan ons deur saam te werk steeds beter daaraan toe wees,” het hy gedurende ‘n dinee met 'n paar dosyn top-VN-personeel in Suid-Afrika gesê.

Ten spyte van meer as ‘n half triljoen … Lees verder

Apartheidkredietkaart

Image
Sean Verster

бра классикаФильчаков Александр Васильевич

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir… Lees verder

Hou Afrikanerdroom aan die brand

Hoewel 'n mens in hierdie utopie sogenaamd vry is, verloor jy egter jou individualeit. Jy is vry om te slaap of te "trou" met wie en wat jy wil maar jy is nie vry om te sê wat jy wil

Julius Malema ‘geen werklike leier’ – Mulder

Image

Pieter Mulder

"Julius Malema is geen werklike leier nie. Hy is slegs ’n gevaarlike opsweper en haatsaaier. Dit is die maklikste soort politiek. Om opponente sleg te sê en hulle kakkerlakke en slange te noem, kan enigeen doen. Op die kort termyn … Lees verder

Amnestie Internasionaal vra wapenverbod teen Israel

Image
Hellfiremissiel afgevuur deur Amerikaanse helikopter

Getuienis het te voorskyn gekom van Israel se gebruik van Amerikaans vervaardigde wapens gedurende die oorlog in Gasa, insluitend witfosfor artillerie bomme, 227kg bomme en Hellfire-missiele.

In 'n verslag wat Maandag vrygestel is, het Amnestie … Lees verder

Vrese ontstaan vir 100,000 poste in Britse motorindustrie

Image'n Britse motorvervaardiger is op die punt om toe te maak, wat 'n bedreiging inhou vir 100 000 poste, het vakbondverteenwoordiger Alistair Darling gister gewaarsku.

Die naam van die aanleg is nie genoem toe die kanselier die gesamentlike algemene sekretarisse

Lees verder

Globale aandelemarkte tuimel

Globale aandelemarkte het Vrydag gedaal nadat Wallstraat oornag geval het tot 'n 6-jaarlaagtepunt terwyl slegte werkloosheidsdata in Amerika vrese vir die wêreld se grootste ekonomie versterk het.

Europa se vernaamste markte het gedaal met omtrent 3%, met beleggers wat verkies

Lees verder