Tyd om kos op te gaar?

McCoach se Gold World is bekend vir hulle volgehoue advies die afgelope twee jaar en meer om in goud te belê – advies wat reeds oor en oor as reg bewys is en veral die afgelope weke in die kol

Lees verder

ANC-advertensie is blatant rassisties

Die ANC advertensie is duidelik en dit spel uit dat hierdie ‘n swart party is vir swart mense. Nerens word daar enigsins genoem dat enige anderskleurige moet betrokke raak, al baat gevind het of sal baat vind by die ANC … Lees verder

PRAAG loods petisie vir Afrikaneronderwysowerheid

Die petisie lui soos volg:

Geagte mnr. Jacob Zuma, mev. Naledi Pandor en ander gesaghebbendes oor onderwys in Suid-Afrika,

Ons, die ondergetekendes versoek dat daar onverwyld:

1. 'n outonome Afrikaneronderwysowerheid tot stand gebring moet word;
2. die oorblywende Afrikaanse skole, … Lees verder

Petrolprys styg met 45 sent per liter

ImageDie kleinhandelprys op alle grade van petrol sal aanstaande Woensdag met 45 sent per liter styg, het die minister van minerale en energie Vrydag gesê.

Die groothandelprys van diesel met ‘n 0,05% swaelinhoud sal met 38 sent per liter daal,

Lees verder

SA op soek na ingenieurs

Suid-Afrika moes op ‘n groot soektog gaan om ingenieurs te lok weens die vaardigheidstekort in die land, het die ingenieursraad van Suid-Afrika (ECSA) Vrydag gesê.

“Die hoeveelheid werk wat aan die gang is, is heeltemal te veel vir die hoeveelheid

Lees verder

Zimbabwe vra vir $2 miljard terwyl politieke probleme voortduur

Image
Robert Mugabe

President Robert Mugabe het in ‘n gepubliseerde onderhoud eise verwerp dat hy twee gediskrediteerde amptenare moet ontslaan, terwyl die Zimbabwiese regering Donderdag sy bure gevra het vir ‘n $2miljardhulppakket om sy sukkelende ekonomie te help.

In die onderhoud

Lees verder

12 Kongolese milisies stem tot skietstilstand toe

‘n Dosyn pro-regeringsmilisies in die DRK se suid-Kivuprovinsie het ingestem om op te hou met gevegte en sal begin om teen die naweek te ontwapen, het ‘n top provinsiale amptenaar Donderdag gesê.

“Die ontwapening van die soldate sal Sondag in

Lees verder

ANC gaan onderwysstelsel transformeer, s? Zuma

Die ANK beoog om die onderwysstelsel ten volle te transformeer binne die volgende 5 jaar, het ANK-president Jacob Zuma Donderdag gesê.

“’n Dringende taak lê voor in die dat ons die onderwyssisteem ten volle moet transformeer,” het Zuma gesê.

Die

Lees verder

Metropolisie kan nie vloedslagoffers bereik

Inspekteur Edna Mamonyane het gesê een patrolliemotor is in die vloedwater vasgevang en ander beamptes kon nie mense bereik nie weens verkeer wat stilstaan op paaie as gevolg van die vloedwater.

“Ons het ernstige probleme,” het sy gesê.

Vroeër is Lees verder

Taxi’s lei die verval in anargie

Taxi-bestuurders is die krygshere van die misdaadhool wat die land onder die ANC-bewind geword het. Hulle voer territoriale oorloë teen mekaar, bedreig ander padgebruikers en selfs hul eie passasiers.

Tydens die spitsverkeer soggens en saans kan honderde en duisende taxibestuurders

Taxi’s wat moor

Imageотделка баниОлександр Фільчаков прокурор

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar… Lees verder

OTM in Butterworth opgeblaas

‘n OTM is Woensdagoggend opgeblaas by ‘n vulstasie in Butterworth, het die Oos-Kaapse polisie gesê.

Kaptein Lingisile Magama het gesê die ontploffing het Woensdagoggend omtrent 5uur plaasgevind.

Die vulstasie was gesluit en daar was geen personeel of sekuriteitsbeamptes aan diens

Lees verder

Zimbabwe gaan $2 miljard van SAOG ontvang

Die SAOG oorweeg die belegging van 2 miljard Amerikaanse dollar in Zimbabwe se rekonstruksie, het Suid-Afrika se minister van finansies Trevor Manuel Donderdag gesê.

Dit is baie minder as die 5 miljard Amerikaanse dollar wat Zimbabwe se eerste minister Morgan

Lees verder

Onrus slaan oral uit

Soveel as 120 000 betogers het Saterdag Dublin se sentrale sakegedeelte tot stilstand gedwing oor die regering se streng maatreëls wat bedoel is om die eens welvarende ekonomie wat nou deur resessie bedreig word te stabiliseer.

Die betogings het gekom

Lees verder