Turkye het Woensdag veiligheidsmaatreëls op die grens met Sirië verskerp nadat ’n selfmoordbomaanval, waarvoor ekstremiste van die Islamitiese Staat (ISIS) groep die skuld kry, die lewe van 31 mense geëis het en die vrees laat ontstaan het dat die Siriese … Lees verder
Etiket: turkye
Koerdiese minderheid wen groot in Turkse verkiesing
Meer as 50 miljoen Turkse burgers het teen die regering van president Tayyip Erdogan in die nasionale verkiesing gestem.
Die regerende AKP-party het sowat 10% steun verloor, wat veroorsaak het dat hulle hul parlementêre meerderheid verloor het.
Baie Turke het … Lees verder
Gyselnemers skiet Turkse aanklaer dood
Polisiemanne van Istanboel het die sentrale hof laat Dinsdagmiddag bestorm en twee mense doodgeskiet wat nege ure vroeër in die gebou ingebreek het om ’n aanklaer gyselaar te neem.
Die aanklaer het ’n sterfgeval verwant aan anti-regeringsoptogte in 2013 ondersoek, … Lees verder
Nuwe anti-Amerikaanse lede vir Veiligheidsraad
Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies sal Donderdag bykomende lede verkies vir vyf setels in die raad van 15 lede.
Die 193 lede van die Algemene Vergadering sal die nuwe lede aanwys wat op 1 Januarie 2015 hul poste sal … Lees verder
Turkse gyselaars van ISIS bevry
Die Turkse owerheid het bekend gemaak 49 gyselaars is uit die kloue van een van die wêreld se mees gevreesde militante groepe bevry sonder dat ’n enkele skoot gevuur, losprys betaal of ruilooreenkoms aangegaan is.
Pres. Tayyip Erdogan van Turkye … Lees verder
Min entoesiasme vir EU-Afrika-spitsberaad
Die president van die Europese Raad, Herman van Rompuy, het die spitsberaad tussen Europa en Afrika as ‘n geleentheid bestempel vir Europa om vir sy koloniale verlede te vergoed en vrede, ekonomiese groei en werkgeleenthede in Afrika te skep, maar … Lees verder
Turkse premier wen verkiesing na smeerveldtog teen hom
‘n Skadu het oor die Turkse politieke toneel neergedaal na die anonieme publikasie op YouTube, op 27 Maart van twee opnames van ‘n nasionale veiligheidsvergadering waarin die Turkse regering oorweeg om onder valse voorwendsels – ‘n sogenaamde ‘false flag’ … Lees verder
Misdade teen die beskawing
deur Leon Lemmer
Ons lewe in ‘n tyd waarin ons wys gemaak word dat alle mense gelyk en selfs wesenlik eenders is; of só behoort te wees. Dit dien as die grondslag van een mens, een stem. A weet na … Lees verder
Siriese vlugtelinge las op buurlande
Buurlande van Sirië sê die toenemende getal vlugtelinge van die burgeroorlog in die land plaas ‘n ondraaglike las op hulle eie hulpbronne.
Die verteenwoordigers van Libanon, Jordanië, Irak en Turkye het in Geneve gepleit vir groter internasionale steun. Die kwessie … Lees verder
Turkse referendum van teenstrydighede
Die Turke het gister stembus toe opgeruk om hul kruisies in ‘n referendum te gaan trek. Formeel handel dit oor grondwetlike hervorming wat die weg moet baan vir toetrede tot die Europese Unie. Die Europese Unie se saakgelastigde vir Turkye, … Lees verder
Vlugtelinglyke spoel op strand uit
Die lyke van agt vlugtelinge, een van hulle ‘n jong meisie, het by ‘n strand op die Aegeaneiland van Samos uitgespoel.
Volgens beamptes neem hulle aan dat die mense probeer het om die kus van Turkye na Samos oor te … Lees verder