Sweedse kinderombudsman wil besnydenis verbied

besnyDie Ombudsman vir kinders in Swede het Saterdag besnydenis verbied, ‘n praktyk wat hulle meen die basiese regte van seuns oortree.

Besnyding van ‘n kind sonder mediese regverdiging of sy toestemming oortree hierdie kind se menseregte,Lees verder

Hoe Joe Slovo die land verower het

Onlangs het ‘n biografie uit die pen van die Amerikaanse Jood, Alan Wieder, verskyn met die titel Ruth First and Joe Slovo in the war against apartheid (Monthly Review Press). Dit vertel die fassinerende verhaal van hoe twee Litause Jode … Lees verder

NSA-vlag verbrand voor Stockholm-ambassade

Die Nuwe Suid-Afrika-vlag is gister voor die SA ambassade in die Sweedse hoofstad verbrand tydens ‘n betoging teen die volksmoord op Afrikanerboere in Suid-Afrika.

‘n Regse, pro-blanke groep bekend as die Sweedse Weerstandsbeweging het die betoging georganiseer. Ongeveer ‘n honderd … Lees verder