Onluste oor gratis universiteite by vier kampusse in Oos-Kaap

Onluste oor eise vir gratis onderwys vir arm swart studente veroorsaak ontwrigting by vier universiteitskampusse in die Oos-Kaap.

Die bestuur van die Walter Sisulu Universiteit het ‘n hofinterdik aangevra om orde te probeer handhaaf tydens lesings, te verhoed dat eiendom … Lees verder

Klasse by UKZN hervat na onluste, UJ-eiendom gebrand

Klasse by al vyf kampusse van die Universiteit van KwaZulu-Natal sal na verwagting vandag hervat word nadat dit gister weer opgeskort is.

Verlede week is lesings vir twee dae onderbreek weens studente-onluste oor ‘n verhoging in universiteitsgeld en ‘n aanlyn-aansoekproses … Lees verder

Nog onluste dreig by kampusse

Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Blade Nzimande het weer beklemtoon dat die regering nog nie besluit het oor klasgeld vir studente in 2017 nie.

Dit volg terwyl studente weer dreig met klasboikotte en betogings omdat die regering glo … Lees verder

Nog drie klaskamers in Vuwani afgebrand

Ten minste drie klaskamers is Dinsdagaand afgebrand by die Mugoidwa Sekondêre Skool in Vuwani, Limpopo.

Die Mugoidwa hoërskool is die 29ste skool wat in ‘n kwessie van drie maande deur ontevrede inwoners van die gebied aan die brand gesteek is. … Lees verder

Thys Human: Soweto-jeugdag – die ware oorsprong

Op hierdie 40ste herdenking van die Soweto-opstand, is dit gepas en nodig dat die werklike oorsaak van daardie opstande weer eens duidelik gestel word: Dit was nie die gebruik van Afrikaans as onderrigtaal soos vandag steeds valslik beweer word nie. … Lees verder

Thuli Madonsela se dogter is EFF en anti-Afrikaanse onlusmaker by Tuks

Die openbare beskermer adv. Thuli Madonsela se dogter is een van die Boerehaatbelhamels aan Tuks wat gister teen Afrikaans betoog het en selfs onder polisierubberkoeëls deurgeloop het. Op haar Twitter het Wenzile Madonsela gister op Engels geskryf: “Geskiet deur die … Lees verder

Swartes pleeg onluste op Nylstroom oor water

Met Suid-Afrika wat toenemend in revolusionêre anargie verval, op kampusse en elders, het onluste gister op Nylstroom uitgebreek weens ‘n gebrek aan water. Swart oproeriges en klipgooiers het munisipale geboue op die dorp aangeval en probeer afbrand. ‘n Groep Afrikanerboere … Lees verder

Onluste-polisie storm admingebou van US

‘n Groep van meer as 50 studente van die Universiteit van Stellenbosch ‘n interdik verontagsaam wat deur ‘n balju van die hof Dinsdagoggend aan hulle oorhandig is.

Betogers het die glas van die universiteit se Admin B-gebou se ingang gebreek … Lees verder

Wit fotograaf beseer in TUT-onluste

‘n Wit vrouefotograaf is beseer toe sy deur ‘n klipgooier aangeval is tydens geweld wat Woensdag by die Tshwane universiteit van Tegnologie (TUT) in Pretoria uitgebreek het.

Christine Vermooten, ‘n fotograaf by die Citizen, is glo deur swart oproermakers met … Lees verder

Onluste nadat migrante in stadion toegesluit word

Polisiemanne op die Griekse eiland Kos het probeer om honderde migrante te beheer, deur hulle met brandblussers te spuit en met knuppels te slaan nadat onluste uitgebreek het.

Die polisie het migrante met knuppels geslaan om ’n stormloop te voorkom, … Lees verder

Soweto-onlusmakers steek brandweerwa aan die brand, beseer brandweerman

Die Johannesburgse Nooddienste het bevestig dat ‘n brandweerman vanoggend in die hospitaal opgeneem is nadat onlusmakers in Soweto ‘n brandweerwa aangeval, dit met klippe bestook en agterna aan die brand gesteek het.

Die brandweerwa behoor aan die Diepkloof-brandweerstasie en is … Lees verder

Paniek oor Eskom: binnekort dalk geen krag en water, maar wel onluste, plundery

Soos wat meer en meer nuus oor Eskom uitlek, kom dit voor asof jare se wanbestuur deur hoogs besoldigde “uitvoerende beamptes” uiteindelik hul tol begin eis. Die koerant Business Day berig vandag dat die elektrisiteitsreus Donderdag “ten minste 10 000 … Lees verder

Onluste in Clare Estate, wes van Durban

In ‘n voortsetting van onluste wat op 11 Julie in Clare Estate, wes van Durban, losgebars het, heers daar vandag weereens chaos. Inwoners van Palmietweg is deur die polisie na hul huise vergesel ná ‘n klipgooiery. Elektriese meters en kragpale … Lees verder