Onwettige immigrante dood toe boot omslaan

Minstens tien mense het omgekom en 121 is gered, nadat ’n boot wat onwettige immigrante uit Noord-­Afrika na Sicilië vervoer het, omgeslaan het, het die Italiaanse kuswag Woensdag verklaar.

Talle mense het die afgelope maande gesterf in ’n toestroming van … Lees verder

AA waarsku dat brandstofpryse weer kan klim

Die Automobiel-Assosiasie het Dinsdag gewaarsku dat die onlangse daling in die brandstofprys van korte duur mag wees.

“Internasionale brandstofpryse het met meer as 20 persent geklim sedert die laaste week van Januarie,” het die AA in ‘n verklaring gesê.
 
“‘n … Lees verder

Haïti weer in opstand oor brandstofpryse

Oproeriges wat teen die regering van Haïti gekant­ ­is, het Maandag begin om die hoofstad lam te lê.

Die beplande­ tweedag-staking is uit protes teen stygende­ brandstofpryse­ en kom midde ’n toenemende­ ­ekonomiese­ en politieke krisis in die land.

Protesorganiseerders­ … Lees verder

Wat gebeur werklik in Irak en Sirië?

Die oorlog teen Sirië wat ook in Irak woed, word deur talle krisisse gekenmerk.

In Junie 2012, by die eerste konferensie in Geneve, het die pasverkose Francois Hollande sy eie interpretasie van die finale verklaring gemaak.

Met die hulp van … Lees verder

China vra onmiddellike skietstilstand in Suid-Soedan

chinasouthsudanChina, die grootste belegger in Suid-Soedan se olie-industrie, het Maandag vir ‘n onmiddellike skietstilstand in die wêreld se nuutste staat gevra, terwyl rebelle en die regering se onderhandelaars stry oor die omvang van die vredesonderhandelinge drie weke se gevegte tot … Lees verder

Blair voer oorlog glo vir sy eie sak

Tony Blair, eertydse Britse premier, is twee jaar lank al in ‘n stryd gewikkel om sy geheime olie-ooreenkoms ‘n geheim te probeer hou.

Blair het ‘n uiters lukratiewe sake-ooreenkoms met ‘n multinasionale oliereus gesluit met uitgebreide belange in Irak.

Die … Lees verder

Oliebron van alle kwaad

Britse olie-eksplorasie in die see by die Falklandeilande het Argentinië as aanspraakmaker op dié eilande opnuut die harnas in. Dié keer het Argentinië ook die steun van bykans alle Latyns-Amerikaanse lande, en die Argentynse pers bespiegel dat die saak ‘n … Lees verder

Rusland wil bande met Afrika herstel

Russiese president Dmitry Medwedef is hierdie week op 'n besoek aan vier Afrikalande om bande met Rusland se ou invloedsfeer te herstel.

Nadat hy Dinsdag in Egipte aankom, sal Medwedef ook Nigerië, Namibië en Angola besoek vanaf Woensdag tot Vrydag

Lees verder