Motorbedryf, goudmyne staak

strikeStakende werkers in die motorbedryf sal vandag ‘n optog hou na die kantore van die vereniging van motorvervaardigers, NAAMSA, in Pretoria.

‘n Woordvoerder van NUMSA, Castro Ngobese, sê hulle sal ‘n memorandum met eise aan die Werkgewersvereniging van Motorvervaardigers oorhandig. … Lees verder

Petroljoggies staak nie

pompDie verwagte staking deur petroljoggies is opgeskort, het ’n amptenaar van die National Union of Metalworkers (Numsa) Maandag gesê.

‘n Amptelike stakingskennisgewing aan werkgewers is nog nie uitgereik nie, sê Castro Ngobese, ’n woordvoerder.

Werkgewers het hul “bereidheid om verder Lees verder

Petroljoggies staak van Maandag

joggieTot 72 000 petroljoggies en ander werknemers by vulstasies en motorhandelaars landwyd sal van Maandag (2 September) af staak nadat die onderskeie partye in die loononderhandelinge nie ooreen kon kom nie.

Die werknemers is almal lede van die metaalwerkersvakbond, Numsa. … Lees verder

Stakings kan beleggersvertroue knou

Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid het sy besorgdheid uitgespreek oor die voortslepende stakings in die land.

Duisende werkers staak in die voertuigvervaardiging- en die konstruksiebedrywe, terwyl ‘n staking ook in die goudmynbedryf dreig.

Die SAKKN sê die impak … Lees verder

Motornywerheidstaking begin

Lede van die Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika (Numsa), wat by vulstasies, werkswinkels en motorhandelaars werk, het vandag begin staak, het ‘n vakbondwoordvoerder gesê.

“Niks het verander nie. Die staking gaan voort,” het Numsa se woordvoerder Castro Ngobese aan … Lees verder

Gautrein dalk voor 2010 gereed

Image
Bushalte in Johannesburg

Die Gautrainprojek vorder goed en mag dalk gereed wees vir die 2010 Fifa Wêreldbeker het die Gautreinbestuursagentskap Donderdag aangekondig.

HUB, Jack van der Merwe, sê dit is hulle bedoeling om die Gautrein so naby aan 2010 as

Lees verder