Nico Smith se ideale Azaniese Afrikaner

Een van die dinge wat my opval oor Naspers se bruin rubriekskrywers, is hul fassinasie (of is dit hul obsessie?) met Afrikaners. Alhoewel die bruin gemeenskap geweldige probleme van sy eie het – geweldsmisdaad, dwelms, ongehude swangerskappe ensovoorts – is

Lees verder

Max du Preez se pa en familie die skuldiges

Mak du Preez, bietjie verwaarloos van voorkoms, was onlangs op TV in gesprek met Rian van KykNet-faam wat self sy eie probleme rondom geslagsidentiteit ervaar. ‘n Mens kan dalk die aanklank van dié twee by mekaar verstaan, gesien in die … Lees verder

Belangepolitiek, beginselpolitiek of geraaspolitiek

Max se geweeklaag oor die verregsing

Met die ANC wat so ‘n oorweldigende meerderheid in die parlement en die meeste provinsiale wetgewers het, is dit te wagte dat opposisiepolitiek op verskillende maniere sal moet improviseer om ‘n invloed (ten goede

Lees verder

Nuwe bruin aanslag teen ‘regse Afrikaners’

Nadat die heer Gerwel in Rapport, wat glo gehuil het toe die Berlynse Muur geval het, die term “verregsing” gebruik het, word PRAAG, Afriforum, Solidariteit en die Vryheidsfront tans daarvan beskuldig dat ons die taalstryd “gekaap” het. Volgens ene Lionel … Lees verder

Die reg op selfbeskikking (en grondgebied) kom ons toe – vir Ilse Salzwedel

Beste Ilse,

Soms kry ‘n mens die indruk dat jy vir die bekeerdes preek, want die meeste Afrikaners wat ek deesdae teëkom, stem met my saam dat die land tans in ‘n erge toestand verkeer, dat ons regte vertrap word … Lees verder

Vertel ons wie jou Vrye Weekblad gefinansier het, Max

Beste Max,

Gister op die Praagwebwerf het ons ‘n ope brief aan jou van so om en by 2500 woorde gepubliseer wat deur Robbie Jubber, ‘n oudveiligheidspolisieman, geskryf is, in kommentaar op jou boek “Dwars”.

Daarin vra hy onder andere … Lees verder

Rapport en Afrikaans se joernalistieke krisis

As ek eerlik moet wees, sal ek ook nie vir Rapport betaal nie, hetsy op papier, hetsy op my rekenaarskerm. Benewens sensasionele berigte oor Steve Hofmeyr se owerspel en foto's van Saterdag se rugby, bevat Rapport geen nuus wat my

Max du Preez, apologeet vir Britse oorlogsmisdadigers?

Toe ek twee jaar gelede verwys het na die seksuele wandade van die Britse weermag in 1900 wat in Andries Raath se twee boeke, Moederleed en Kampsmarte voorkom, is daar aanvanklik sensuur toegepas. Ek herinner my dat ek ’n brief Lees verder