Drigende vrae oor skoolkrag

Afriforum het Vrydag sy hofsaak om elektrisiteitsvoorsiening na ‘n stuk of  67 skole in Pretoria heringestel te kry, maklik gewen, maar ‘n hele spul vrae oor die kwessie bly onbeantwoord – en die moontlike antwoorde gee rede tot groot kommer.

Lees verder

Willie Spies word AfriForum se regsman

AfriForum het Spies se prokureurspraktyk, Hurter Spies Ing., gekontrakteer om voortaan al dié burgerregte waghond se regsaksies te hanteer.  Spies se kantore en personeel sal na die Solidariteit-gebou in Pretoria verskuif, waar AfriForum se hoofkantoor gevestig is.

Volgens Kallie Kriel, Lees verder

Dis Pretoria!

Dit is Pretoria en nié Tshwane nie. UKKSA het beslis dat die SAUK art. 34.1 van die uitsaaikode oortree “omdat hy geen regsgronde het om tussen Pretoria en ander stede te onderskei nie”.

Die SAUK in nuusbulletins gebruik die naam … Lees verder