Xenofobie en walgvideo?s ? die oplossing

Gegewe die spanning onder die pleisterwerk van die Nuwe Suid-Afrika is dit nie toevallig dat die twee begrippe dieselfde vraagstuk behandel nie. Van die eerste tot die laaste gaan dit oor die mislukking van die opgehemelde multikulturele staatsbestel van die Lees verder

Volksmoord is sulke swak maniere

Dit is nie ‘n nuwe gedagte nie. In die dae toe die land soos ‘n wegholkoekepan teen die afdraande na ‘n meerderheidsregering gestorm het, het nugter Afrikaners gewaarsku dat blankes in die land deur algehele uitdelging bedreig sou word. Nico Lees verder

My dopamien op die altaar

Toe ek tien was, is ek saam met my pa Ellispark toe om te kyk hoe speel Transvaal teen die WP. Vir ander was dit dalk net ‘n Curriebekerwedstryd. Vir my was dit ‘n krygsveld! ridders! manlikheid! slagordes! Die WP … Lees verder

Amanda Gouws se selfhaatpolitiek 3

Om Kevin alleen by die huis te laat bly, moes die draaiboekskrywers ‘n hele ingewikkelde krioeling van gebeure konstrueer. Dit het ‘n huis vol mense op pad na ‘n familievakansie, ‘n kragonderbreking, ‘n wilde jaagtog teen tyd en ‘n verskeidenheid … Lees verder

Amanda Gouws se selfhaatpolitiek 2

Sy beskryf dit so: “Indien jy hieraan [volkstrots] wou ontsnap, moes iets langs die pad gebeur het om jou aan die politiek van Afrikanerskap te laat twyfel.” Liberalisme is dus nie iets wat die gevolg is van die nugtere ontleding Lees verder

Amanda Gouws se selfhaatpolitiek

Dit is onmoontlik om ‘n verklaring vir hierdie selfverheffing te gee. Die hedendaagse Afrikaner-liberaliste is ‘n verslonste ou troppie op die politieke vlaktes, ‘n verguiste spulletjie, uitgelag oor hulle verspotte, naïewe idees en bespot agter hulle rug vir hulle algemene Lees verder

Trooswoorde vir Jaco Botha

Oom weet jy wil só graag ‘n doodsdreigement kry. Jammer, maar hierdie is dit nie. ‘n Mens dreig nie ‘n peslike klein nikswerd soos jy met die dood nie. ‘n Mens was maar net sy mondjie met goeie ou Sunlight-seep Lees verder

Voor ons o?, Naspers, die monster wat sy eie voete eet

“As Afrikaners met die mond seën en in hul binneste vloek,” soos haar stukkie vir verveelde lesers opgedoen is in “By”, is een van daardie opgesmukte prekies wat so geliefd is deur Naspers-redakteurs. ‘n Mens kan dit Tippex-joernalisme noem; so … Lees verder

Max du Preez se hoepelsin

Ja, ons moet nou regtig vir Max begin uitlos. En ek sal, ek sal, ek belowe ek sal. Nog net hierdie een keer. Asseblief. As ek soos vanoggend lees wat die arme, simpel drommel weer te skrywe het – ek Lees verder

Klaargepraat

Of Mbeki kan dinge ‘n eie loop laat neem en die uiteinde van dit alles sal wees dat die Afrikaner hom tog in sy eie Republiek sal vestig en die swart regeerders van die Res van die Republiek van Suid-Afrika Lees verder

Die eenarmbandiet, ‘n toebroodjie op die Steppe en die baard van Max du Preez 3

Dat enige mag die Afrikaner se greep op Suid-Afrika kon loswoel, dít glo Max nie. Daarvoor ken hy die Afrikaner te goed. En ’n kwynende vryheidsbeweging soos die ANC wat geleef het óf op die tronkkos van Robbeneiland óf wat … Lees verder

Die eenarmbandiet, ‘n toebroodjie op die Steppe en die baard van Max du Preez 2

Nog steeds… ja, dit gaan oor wat jy wéét wat reg is en nie oor die erkenning nie, maar darem… hy sou darem verwag het om deel van die triomfmars te gewees het. Natuurlik wás daar nie so ’n optog … Lees verder

Die eenarmbandiet, ‘n toebroodjie op die Steppe en die baard van Max du Preez 1

Nee, nie almal sou dink dis nodig om hierdie dinge wat so skroei op sy tong, wat so bewe in sy tikvingertoppies, te sê nie. Maar Max moet praat; móét net eenvoudig woorde rangskik en uitmarsjeer in ’n enkellinie. Want, Lees verder

Hoekom ek weier om om verskoning te vra

Boonop sien ek nie hoekom ‘n volk om verskoning moet vra omdat hy ‘n ander beskerm, opgehef, opgevoed en versorg het nie. Daar ís wel leiers wat hulle landgenote opregte berou skuld oor die ongevoelige en selfsugtige manier waarmee hulle Lees verder