Formule Een die laaste keer vanjaar by Magny-Cours

In 'n onderhoud met die Franse sportblad L'Equipe het Ecclestone gesê dat hy 'n beswaar teen die ligging van die baan het.

Hy het voorts gesê dat hy eerder 'n Franse Grand Prix in die strate van Parys wil sien. … Lees verder

Heikki Kovalainen slaag fiksheidstoets

Kovalainen het die bandmuur op die Campsadraai van die Circuit de Catalunya tydens die 22ste ronde getref maar is ongedeerd uit die wrak verwyder.

Hy was bewusteloos ná die botsing en kan niks van die ongeluk onthou nie.

Die Finse … Lees verder