Nuwe Porsche op pad

Al die jongste detail waaronder videos van versteekte prototipes op toetsbestuurders gaan op 'n toegewyde aanlyntydskrif vrygestel word. Ferrari het 'n soortgelyke roete gevolg met die onthulling van sy Kaliforniëee veranderbare hardekap.
 
Die eerste beeld van die vierdeur wys … Lees verder

Cadillac se kleinboet, wat ‘n wa!

Die SRX gaan dan ook ‘n nuwe rol as die baba ussie van die groot Escalade speel. Al die geriewe wat die Escalade bied maar met ‘n heelwat kleiner bakwerk en veel meer ekonomies vir stadsgebruik. 

Jy gaan jou lisensie

Lees verder

Olimpiese rygoed

Nuwe Hilux

Image
Toyota Hilux

Die Hilux is al meer as 30 jaar ‘n gunsteling op plaaslike paaie. Dit is een van Toyota se mees suksesvolle reekse ooit. Met al die nuwegeslagbakkies wat uit alle oorde aanland, moes die manne van

R14m-Bugatti

Image
Nuwe Golf van Volkswagen

Nuwe Volkswagen Golf

Foto's van Vw se nuwe Golf, die Golf vi het so pas die lig gesien. Die motor word in Oktober tydens die Parys se motorskou bekendgestel en sal waarskynlik vroeg in volgende jaar … Lees verder

BMW M3-ontrimpeling, die Quadski, en meer

Ford Ka
Image
Ford Ka

Die Ford Ka was nog nooit ‘n mooi motor nie, maar een van die bestes in sy klas. Met die bekendstelling van al die nuwe generasie superminis, soos die manne in Europa van hierdie segment praat, … Lees verder

Hyundai se antwoord op die brandstofkrisis

Die i20 se enjin word die Kappa-enjin genoem. Dit is nou wel net ‘n 1,2-litereenheid, maar gaan 60 KW en 115 NM te lewer. Die enjin is oor ‘n tydperk van 48 maande ontwikkel spesifiek met die doel om die … Lees verder

Bentley-skootrekenaar kos R150 000

Die rekenaar word net soos die motors met die hand gebou. Die omhulsel is in egte Bentley tradisie met regte handgestikte leer oorgetrek. Die skootrekenaar word deur Microsoft Vista aangedryf. Daar is ‘n 64-greepmoederbord met ‘n 160-gigagreephardeskyf. Die blikbrein bevat … Lees verder

Nuwe Ferrari-horlosie, warm Imprezas

Pryse is natuurlik slegs vir die ouens wat regtig Ferrari’s of Maserati’s besit. Dit begin by R133 000 vir die Ferrari 10 Days GMT (Scuderia-versameling) tot R424 500 vir die Ferrari Chronograph-spesiale uitgawe.

Warm Imprezas

Drie nuwe weergawes van die … Lees verder

Monstermotor van 1202 Kilowatt!

Wel, die uit einde is ‘n allemintige 1202 Kw. Ja, jy het reg gelees. Vir ‘n motor wat jy op die openbare pad mee kan ry, is dit skrikwekkend. Die motor sal die Mosler MT900 S Red Devil heet.

Image
Ferrari-rooi

Opwindende motornuus

Benz se 'Black Series'

Die SL reeks wat ‘n maand gelede ‘n ontrimpeling ondergaan het het so pas ‘n nuwe heerser gekry. Dit is die SL 65 Black Series. Net om na die motor te kyk gee jou hoendervleis. Dit … Lees verder

Luukse gemengde petrol-elektriese motors vir Suid-Afrika

Die twee modelle sal na verwagting in September vanjaar geloods word.

Lexus sê dat beide modelle die verrigting van petrol V8's bied met die ekonomie van soortgelyke dieselmodelle.

Die enjin gebruik elektriese krag, enjinkrag en 'n kombinasie van albei sover … Lees verder

Franse motors verloor hul glans

Ses uit die tien slegste motors is Frans. Eienaars kla oor onbetroubaarheid, goedkoop binneruime en skurende ratkaste.

Aan die onderpunt van die leer is die Renault Espace gevolg deur die Renault Laguna.

Sewe uit die top 10-motors is Japannees. Maar … Lees verder