Brande teister Johannesburgse middestad

fireDie Johannesburgse Nooddienste is bekommerd oor ‘n vlaag brande in die Johannesburgse middestad, het RSG berig.

‘n Woordvoerder van die Nooddienste, Robert Mulaudzi sê die oorsaak van die brand Saterdagaand by ‘n gebou op die hoek van Rissik en Loveday … Lees verder

SAOG bespreek georkestreerde onrus in Lesotho weermag

‘n Afvaardiging van die Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap is in Lesotho om met die regering, die polisiekommissaris en die bevelvoerder van die weermag te vergader.

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag ( SANW) is na berig word gereed om die Lesotho Weermag ( … Lees verder

Dokters sal nie meer kan werk waar hulle kies nie

doktersPresident Jacob Zuma het reeds onderafdelings van die Wet op Nasionale Gesondheid onderteken wat kan verhoed dat dokters en ander gesondheidswerkers private praktyke open waar hulle wil.

Alle gesondheidswerkers – soos tandartse, dieetkundiges en fisioterapeute – wat ‘n private praktyk … Lees verder

Twee vermeende stropers doodgeskiet in Kruger

Twee vermeende renosterstropers is Donderdag in die Krugerwildtuin (KNP) doodgeskiet.

Die twee het gesterf in ‘n skietery met wildbewaarders by Krokodilbrug het Sanparke luidens ‘n verklaring gesê.

Die wildbewaarders het glo Donderdagoggend die drie stropers in die park gewaar.

‘n … Lees verder

Groot wapenopslagplek in Johannesburg gevind

sindikaatEen van die land se mees gesoekte misdadigers is in besit van meer as 300 gewere , ammunisie en plofstof by sy huis in Norwood, noord van Johannesburg in hegtenis geneem Donderdag, het die nasionale kommissaris van polisie Riah Phiyega … Lees verder

Bloedlose staatsgreep in Thailand uitgevoer

Sonder om ‘n skoot te skiet het die weermag in Thailand sy tweede staatsgreep in agt jaar uitgevoer, en die opskorting van die land se grondwet en die Kabinet Donderdag aangekondig.

Die weermag het op 20 Mei krygswet afgekondig.

Ontleders … Lees verder

Swart jeugdiges val buitelanders aan in Limpopo

saps5Die polisie in Limpopo het vyf-en-twintig mense, onder wie verskeie tieners, is in hegtenis geneem na ‘n plundertog teen buitelanders.

In Gilead, buite Ellisras (Lephalale) in Limpopo is die winkels van buitelanders aangeval en besteel.

Die polisiewoordvoerder, Hangwani Mulaudzi, sê … Lees verder

‘Militêre opstand teen die SAPD’

Die weermagvakbond, Sandu, het bewerings oor ‘n dronk generaal se magsmisbruik veroordeel.

Die voorval dui op ‘n magstryd wat tussen die polisie en die weermag heers en wat tot verdere onverkwiklikhede kan lei sê ontleders.

Nòg die polisie, nòg die … Lees verder

Rugby en die Afrikaner

deur Albert Brenner

Jy sal hom vind daar waar hy deur die strate van menige Westerse stad drentel – veral in Statebondshoofstede soos Londen, Dublin en Sydney.

En in die stede en dorpe van Suid-Afrika is hy ‘n algemene gesig…

Lees verder

White Identity – Racial Consciousness in the 21st Century by Jared Taylor

In this brilliant and wide-ranging survey of the relevant science and history, Jared Taylor shows that racial consciousness is intrinsic and that efforts to remake human nature are doomed to fail. He shows that in modern America, people of all … Lees verder

Spesiale aanbod: Paul Kruger + gratis Gelofte as logos

-50% afslag! Vir slegs R200 + posgeld ontvang u hierdie manjifieke hardebandboek van 642 bladsye plus ‘n gratis eksemplaar van Die gelofte as logos, ‘n geloftedagtoespraak van dr. Dan Roodt wat ‘n klompie jare gelede op Naboomspruit gelewer en … Lees verder

DA verwyder Verwoerd-standbeeld

“Die DA kan nie die geskiedenis van Suid-Afrika verander deur standbeelde te verwyder nie,” was die reaksie van dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier, na die verwydering van dr. Verwoerd se standbeeld in Midvaal.

“Die argument behoort nie te wees of … Lees verder

Johan van der Merwe heropen die verlede

In Trou tot die dood toe – die Suid-Afrikaanse Polisiemag, heropen die laaste polisiekommissaris onder die ou bedeling, Johan van der Merwe, die verlede. Nie net verklap hy al die polisie se geheime rondom die stryd teen ANC-aktiviste en … Lees verder

Praag, skaam julle!

Nee magtag, nou het ek lank genoeg my bek gehou!

Ek het onlangs onderneem om Praag as ‘n alternatiewe bron van inligting te ondersoek aangesien Naspers deesdae behoorlik die kluts kwyt is, maar wat ’n terleurstelling is julle nie!

As … Lees verder