Nuwe polisiehoof is partydig s? opposisie

Sommige opposisiepartye het die aanstelling deur president Zuma van Bheki Cele as nasionale polisiekommissaris gekritiseer en gesê hy het geen misdaadbekampingsrekord om oor te spog nie. Daarbenewens voel hulle dat Cele net nog 'n politieke aanstelling is.

Cele is tans

Lees verder

Mandela die terroris

As leier van die ANC het Mandela in die sestigerjare wraaksugtig teen sy politieke opponente opgetree. Hy is tronk toe gestuur weens sabotasie en tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Mandela is verkeerdelik aangekla vir dade van sabotasie eerder as hoogverraad, in

Hoeveel slapies nog voor die wolf op ons is?

’n Mens verbaas jou daaraan dat die ANC se beleid van ’n nasionale demokratiese revolusie (NDR) nog nie ’n teenrevolusie onder blankes aangestook het nie. Want in effek is dit die doodsvonnis van blankes. Of word die NDR lánkal net … Lees verder

Tswaing – net nog ‘n ‘modelmunisipaliteit’ onder ANC-bestuur

Tswaing-munisipaliteit is tans besig met verskeie hofsake en verskeie eise van sakeondernemings wat nie vir gelewerde dienste betaal is nie.

Die tegniese hoof van die munisipaliteit, mnr Hennie Breytenbach, het op 23 Mei ook 'n saak van betreding en opsetlike

‘n Lomp of fyn strategie?

Mens wonder terloops hoeveel van daardie organisasies se lede vir die VF+ gestem het? Die organisasies wat geraadpleeg is, het waarskynlik 'n lang lys geldige redes waarom positiewe samewerking tussen die ANC en die VF+ wenslik is. Hulle sien waarskynlik

Die volk teen die muur

Die gedagte aan ‘n herdenkingsmuur vol name is natuurlik nie nuut nie. Daar is genoeg monumente in die buiteland en ook in Suid-Afrika waar gevalle soldate, helde en slagoffers van bepaalde gebeurtenisse gehuldig word. Die beroemdste sodanige muur is sekerlik Lees verder