‘Hy het dooierus op my kind gevat’

Hierna het een van hulle ‘n pistool uitgepluk en, soos Anel Esterhuizen dit teenoor my gestel het tydens ons gesprek na afloop van die betoging: “…voor ons kom sit en dooierus op my kind geneem. Die gat agter in haar … Lees verder

Sakeleiers kan nie politiek bedryf

Waarskynlik het ENB vir hom ’n redelike klomp gunstige publisiteit verseker met sy halfhartige poging om die ANC-bewind onder druk te plaas sover dit sy gebrekkige hantering van misdaad betref. Maar die media het ’n baie kort geheue, want net Lees verder

Vrek in vrede!

Terwyl die media volgens hul gewoonte nêrens na die ras van Anton Goosen se aanvallers verwys het nie, het Johan Pienaar in sy brief namens die sanger op Litnet wel geïmpliseer dat hulle swartes was. Soos ek reeds in “Pas Lees verder

FW de Klerk: argitek van ons onreg – PRAAG-klassiek

Meer as ‘n dekade lank al predik De Klerk, Pik Botha en ander lede van die “oorgawekabinet” aan Afrikaners dat hulle onderdanig aan die ANC-bewind moet wees en dat ons oor ‘n “wonderlike grondwet” beskik. Trouens, daar is al meer Lees verder

Suid-Afrika op ‘n mespunt

Die algemene gevoel onder Afrikaners is dat “dinge nie langer so kan aangaan nie”. Een deel van die Afrikanervolk is besig om op die vlug te slaan en in Australië en veral Nieu-Seeland word daar gepraat van ‘n “instroming” van … Lees verder

Die morele absolutisme van rasvermenging

Vir Painter is die huidige gemengde sosiale situasies wat op Sewendelaan uitgebeeld word nie genoeg nie, want daar vind nie werklike kopulasie tussen mense van verskillende rasse plaas nie. Hy verwys ook in Die By van 13 Januarie na "die … Lees verder

Tegnofiel of tegnofoob?

Tot my spyt moet ek erken dat ek my hele lewe lank al ‘n tegnofiel is. Bygesê: ek was nog nooit verslaaf aan drank of dwelms of dobbel nie. Dus het ek nog altyd gedink dat my versugting na die … Lees verder

Is ons ‘n intellektuele volk?

My gewaardeerde jong vriend Zandes,

Dankie vir u ope brief aan my wat hom inderdaad tot breedvoerige repliek mag leen. Ook Van Wyk Louw het in sy essay "Is ons ‘n intellektuele volk?" uit die bundel Maskers van die ernsLees verder

Misdaad – tyd vir ‘n volksaksie

Synde ‘n radikale organisasie wat in die sewentiger- en tagtigerjare nog oor Radio Freedom vanuit Dar-es-Salaam die swart bevolking tot moord op blankes aangehits het, kan lewensverlies die ANC-leierskap seker min skeel. Soos uit die huidige debat blyk, bekommer die … Lees verder

Is Xhosas kolonialiste van ‘n spesiale tipe?

Oorspronklik het ek dit aan die ANC se "nostalgie vir revolusie" toegeskryf. Maar toenemend kom dit voor asof die ANC se rasse-ideologie hom daartoe verlei om alle nie-swart wesens in die land as ongewenste setlaars te sien.

Lede van die Lees verder

Wie het res van Afrika verarm, Mamphele?

Ramphele se stelling bevat twee elemente: ‘n aanname (apartheid het mense opsetlik verarm) en ‘n dreigement (as daar nie herverspreiding van rykdom of "kompensasie" plaasvind nie, gaan daar geweld wees). Haar uitspraak kan ook gelees word as ‘n verklaring vir Lees verder

Laat Oliver Tambo oranje proe

Nêrens het die sirkusagtige aard van ANC-regering so duidelik opgestyg (en neergestort) soos tydens vandeesweek se tweede naamsverandering van Jan Smuts-lughawe nie.

Naamsveranderings geniet hoë prioriteit by die regime: dit verteenwoordig ‘n belangriker element van regering as om Suid-Afrikaners se Lees verder

Andries Oliphant se ‘plaasmoord’ op die Afrikaanse letterkunde

Een so ‘n bydrae tot die "mini-seminar" is ‘n stuk deur die heer Andries Oliphant wat mens as ‘n plaasmoord op die Afrikaanse letterkunde sou kon tipeer. Hy bied ‘n soort literêre vyfjaarplan à la Josef Stalin aan waarin "South Lees verder

Dan Roodt: Koos Kombuis en die verghwarring van die Afrikaner

‘n Verkorte weergawe van dié rubriek het reeds op LitNet aan die begin van 2006 verskyn. Hierdie is egter die eerste publikasie van die volledige weergawe.

Daar is seker min openbare figure in dié land wat so deur die media … Lees verder