Uitvoerende burgemeesters se uitvoerige blapse

Niemand, behalwe die soustreinryers self, sal probleme hê daarmee dat die ANC beplan om van die stelsel van uitvoerende burgemeesters ontslae te raak nie. Trouens, hoe gouer hoe beter, soos die TLU SA dit in effense ander woorde uitdruk.

Hierdie … Lees verder

Ilze Salzwedel pleeg volstruisverraaierspolitiek

LeonieBeste Ilze, volstuispolitiekery was nog nooit op die lang duur standhoudend nie –  en dit is wat jy pleeg in jou ope brief – wat deur die spreuk in die Afrikanermond so mooi omskryf  word – al gaan ‘n … Lees verder

Neem tugstappe teen Tshwane-sportraad

Die VF Plus-stadsraadslid, mnr. Cornelius Jansen van Rensburg, het vandag in ʼn verklaring gesê dat geen voorstel vir die verandering van die Blou Bulle se kleure nog ooit voor die Tshwane metroraad gedien nie. “Geen aankondiging oor ʼn proses of … Lees verder

Witskrif oor onteiening is nag

Die gehate onteieningswet kan dalk nie in sy geheel vervang word nie. Dié wet is verlede jaar weens erge teenkanting kort voor die verkiesing onttrek.

Volgens voorstelle wat in ’n Witskrif oor grondbeleid vir die ANC se omvattende Landelike ontwikkelingsprogram … Lees verder

Uhuru Guru se gruwelfoto’s

Die afgelope week of twee het in die teken gestaan van die arrestasie van die webmeester van Zasucks, ‘n webwerf wat daaraan gewy is om die gruweldade wat in die ANC-geterroriseerde Suid-Afrika plaasvind, bloot te stel. Eweneens was die reaksies … Lees verder

Die betowering van die DA se koloniale droom

Eergister het ek die grootste deel van die dag, van vroegoggend tot ná sononder, by die Vryheidsfront Plus se stalletjie by Tijgerpoortlaerskool naby Silver Lakes in Pretoria deurgebring. Die geleentheid was ‘n munisipale verkiesing wat in wyk 2 van die … Lees verder

Afrikaners is slawe van DA-propaganda

Gister was daar, waar ek woon, ‘n munisipale tussenverkiesing. Deur die moderne toepassing van die wetenskaplike metode te gebruik, kon ek waarneem, ‘n teorie vorm en die teorie bewys deur veronderstellings.

Die demografie in die wyk is seker 70% blanke … Lees verder

Afrikanerminderheid moet SAUK-belasting verwerp

Die SAUK is lankal reeds deel van die ANC se soustrein waar amptenare rojale salarisse verdien en geld op partytjies en statussimbole verkwis word. Hierbenewens saai die korporasie hoofsaaklik in die meerderheidstaal, Engels, uit. Ook die politiek, kultuur en sienings … Lees verder

Hoe oopkop is die gemiddelde Afrikaner?

Die afgelope tyd het daar so ongemerk ‘n paar legkaartstukke van hoe die ANC-regering hulle posisie oor ‘n paar jaar sien, in mekaar gepas.

So terloops is daar deur die media berig dat die ANC-regering ‘n nuwe geldeenheid oor so … Lees verder

Die ANC kort ‘n Perikles

Perikles se bekende redevoering in Athene, meer as 2500 jaar gelede, het vir toekomstige geslagte, een van die paaie van versoening aangedui.

Die eienskap wat ek die meeste by die ANC-leiers en in swart geledere mis, is wyse manne, hulle … Lees verder

Onder Mugabe en ANC gaan Suider-Afrika aanhou ly

Mens moet aanvaar dat solank die ANC en Mugabe in Suider-Afrika regeer, gaan daar nie vooruitgang wees nie. Ons situasie (die Afrikaner en ander stamme/volke) in SA sal net veel erger word, ekonomies, polities, maatskaplik, ens. Alles wat skeef loop, … Lees verder