Stormjaers verhoed Amerikaner om oor ras te praat

Dosyne betogers wat agter balaklawas of bandanas geskuil het, het hom hardhandig by die saal uitgesmyt en eksemplare van sy tydskrif American Renaissance opgeskeur. Van die geskeurde tydskrifte is opgeskeur en op een stadium na sy kop geslinger. Die f-woord Lees verder

Ontploffing by VS-ambassade in Athene

Volgens Agence France Press is die ontploffing deur ‘n vuurpyl veroorsaak.

"Daar was ‘n ontploffing en geen beserings nie," het Elizabeth Corwin, die persattaché aan die Ambassade, per telefoon gesê. ‘n Ondersoek na die oorsaak van die ontploffing is gelas.

Lees verder