Suid-Afrikaner beskuldig Israel van ‘apartheid’

Die verslag sit ‘n hele lys van klagtes jeens die Joodse staat uiteen wat wissel van beperkinge op Palestynse bewegings, huise wat platgestoot word en voorkeurbehandeling wat aan Joodse setlaars op die Wesoewer gegee word.

“Kan dit ernstig ontken word Lees verder

Die einde van ‘Fran?afrique’?

Angela Merkel het die beraad in haar hoedanigheid as voorsitter van die Europese Unie en die G8-groep bygewoon. Die Europese Unie (EU) raak toenemend betrokke in Afrika. Die eerste beraad tussen die EU en Afrika het reeds in 2000 plaasgevind. Lees verder

Madame Butterfly “rassisties”

‘n Vooraanstaande Britse operakenner, prof Roger Parker van King’s College, het Puccini se Madame Butterfly as  “rassisties”  bestempel. Dié uitspraak kom op die vooraand van ‘n nuwe produksie van die opera in Londen.
 
Volgens ‘n berig wat in The Lees verder

ANC knoop bande met Bolivia

Morales se oorwinning meer as ’n jaar gelede het kommer by ontwikkelde en buurlande laat posvat dat hy nie Bolivia se beste belange dien deur aan te dring op die wettiging van die verbode dwelm kokaïen nie.

Daarbenewens is Morales Lees verder

Nobelpryswenner het voorheen sy lidmaatskap van Waffen-SS erken

Die Duitse Radio Bremen het bekend gemaak dat Grass in 1986 tydens ’n onderhoud wel indirek verwys het na sy verlede as soldaat. Dié radiostasie sou dele van die onderhoud wat in die argiewe bewaar gebly het weer gister, Vrydag Lees verder

Misdaad is oorlog! s? konsultant

In ‘n opspraakwekkende artikel in ‘n Johannesburgse dagblad het die bekende konsultant en veranderingsdeskundige, dr. Bertie du Plessis, beweer dat Suid-Afrika so te sê in ‘n militêre konflik of "laegraadse burgeroorlog" verkeer. Hy meen "die polisie gaan ons nie regtig … Lees verder

Meningitisepidemie tref Oeganda

Dié syfer het intussen na 67 gestyg, nadat bykans 1 700 gevalle Vrydag opgeteken is.

Ronald Ocaatre, gesondheidsafgevaardigde van Arua in die noorde van die land het Vrydagoggend gesê dat die 1 672 gevalle wat in klinieke aangemeld is, waarskynlik Lees verder

Sluipmoord op Franse EU-diplomaat in Ivoorkus

‘n Span Franse deskundiges is op pad na die Ivoorkus om plaaslike ondersoekers by te staan. Die segspersoon vir die Europese Unie, Johannes Laitenberger, het voorts op ‘n perskonferensie sy hoop uitgespreek dat lig spoedig op die omstandighede van die Lees verder

Armoede in Afrika neem toe

Sowat 10% van die wêreld se bevolking bly in Afrika, maar terselfdertyd word 30% van die armste mense op die planeet ook hier aangetref.

Volgens die verslag was daar groei in die 60’s en 70’s, maar tussen 1975 en 1995 Lees verder

Frankryk en Ivoorkus steeds haaks

Op 5 Februarie 2007 het verteenwoordigers van Gbagbo en die rebelle in Ouagadougou, Burkina Faso se hoofstad, ontmoet.

Volgens Brigitte Girardin, die Franse minister verantwoordelik vir samewerking met Afrika, is daar tans nog 3 500 Franse soldate in die Ivoorkus Lees verder

Stormjaers verhoed Amerikaner om oor ras te praat

Dosyne betogers wat agter balaklawas of bandanas geskuil het, het hom hardhandig by die saal uitgesmyt en eksemplare van sy tydskrif American Renaissance opgeskeur. Van die geskeurde tydskrifte is opgeskeur en op een stadium na sy kop geslinger. Die f-woord Lees verder

Ontploffing by VS-ambassade in Athene

Volgens Agence France Press is die ontploffing deur ‘n vuurpyl veroorsaak.

"Daar was ‘n ontploffing en geen beserings nie," het Elizabeth Corwin, die persattaché aan die Ambassade, per telefoon gesê. ‘n Ondersoek na die oorsaak van die ontploffing is gelas.

Lees verder