Duisende betoog in China

Op die webblad genaamd www.boxun.com wat op die Chinese vasteland geblokkeer word vanweë die kritiek wat dit bevat, word beweer dat stygende vervoerkoste tot die uitbraak van geweld aanleiding gegee het.

Die Chinese owerhede het egter in ‘n verklaring gesê … Lees verder

Aalmoes aan Liberi

Image
Johnson-Sirleaf

Suid-Afrika gaan ’n gedeelte van Liberië se skuld aan die Afrika Ontwikkelingsbank betaal. Die bedrag beloop meer as R26 miljoen, is Donderdag bekendgemaak. Die kabinet het Woensdag ’n versoek van die bank goedgekeur dat Suid-Afrika die uitstaande skuld namens Lees verder

Ghana se Messias

Mbeki het in sy bydrae tot ANC Today Kwame Nkrumah as “messiaans” bestempel. Volgens hom was Ghana ’n belangrike simbool vir die ANC en hul bevrydingstryd in Suid-Afrika. “Ons (die bevrydingsbewegings) het die leuse “Forward ever, backward never” van Nkrumah Lees verder

Die oudste staatshoof ter w?reld

Wade is ’n voormalige opponent van oud president Léopold Senghor, of “die vader van die nasie” soos hy ook bekend gestaan het. Hy het ’n lewendige belangstelling in argitektuur. In sy presidensiële paleis in Dakar het hy spesiaal ’n vertrek Lees verder

Seerowers roof $16 miljard p.j.

Om die weskus van Afrika maak oliemaatskappye reeds van privaatmaatskappye gebruik om hul skepe te beskerm en vanaf 2008 word voorsien dat die AU die ooskus van die kontinent tussen Mosambiek en Somalië met ‘n Suid-Afrikaans-opgeleide taakgroep sal beveilig.

In Lees verder

Amerikaanse oorlogskip na Somali? teen seerowers

Sedert die omverwerping van die Unie van Islamitiese Howe aan die einde van verlede jaar, is Somalië egter besig om te verval in die geweld en chaos wat oor die vorige 16 jaar gesien is en hierdie jongste insident het Lees verder

VSA stuur misdadigers as soldate na Irak

Die vakante poste word nou tydelik deur militêre personeel gevul om die nypende problem die hoof te bied.

Die VSA se weermag van 1,4 miljoen mense het byna die perke van sy vermoë bereik met moeilike en uitgerekte opdragte nie Lees verder

Suid-Afrikaner beskuldig Israel van ‘apartheid’

Die verslag sit ‘n hele lys van klagtes jeens die Joodse staat uiteen wat wissel van beperkinge op Palestynse bewegings, huise wat platgestoot word en voorkeurbehandeling wat aan Joodse setlaars op die Wesoewer gegee word.

“Kan dit ernstig ontken word Lees verder

Die einde van ‘Fran?afrique’?

Angela Merkel het die beraad in haar hoedanigheid as voorsitter van die Europese Unie en die G8-groep bygewoon. Die Europese Unie (EU) raak toenemend betrokke in Afrika. Die eerste beraad tussen die EU en Afrika het reeds in 2000 plaasgevind. Lees verder

Madame Butterfly “rassisties”

‘n Vooraanstaande Britse operakenner, prof Roger Parker van King’s College, het Puccini se Madame Butterfly as  “rassisties”  bestempel. Dié uitspraak kom op die vooraand van ‘n nuwe produksie van die opera in Londen.
 
Volgens ‘n berig wat in The Lees verder

ANC knoop bande met Bolivia

Morales se oorwinning meer as ’n jaar gelede het kommer by ontwikkelde en buurlande laat posvat dat hy nie Bolivia se beste belange dien deur aan te dring op die wettiging van die verbode dwelm kokaïen nie.

Daarbenewens is Morales Lees verder

Nobelpryswenner het voorheen sy lidmaatskap van Waffen-SS erken

Die Duitse Radio Bremen het bekend gemaak dat Grass in 1986 tydens ’n onderhoud wel indirek verwys het na sy verlede as soldaat. Dié radiostasie sou dele van die onderhoud wat in die argiewe bewaar gebly het weer gister, Vrydag Lees verder

Misdaad is oorlog! s? konsultant

In ‘n opspraakwekkende artikel in ‘n Johannesburgse dagblad het die bekende konsultant en veranderingsdeskundige, dr. Bertie du Plessis, beweer dat Suid-Afrika so te sê in ‘n militêre konflik of "laegraadse burgeroorlog" verkeer. Hy meen "die polisie gaan ons nie regtig … Lees verder

Meningitisepidemie tref Oeganda

Dié syfer het intussen na 67 gestyg, nadat bykans 1 700 gevalle Vrydag opgeteken is.

Ronald Ocaatre, gesondheidsafgevaardigde van Arua in die noorde van die land het Vrydagoggend gesê dat die 1 672 gevalle wat in klinieke aangemeld is, waarskynlik Lees verder