Video: SA se rommeldriekuns ná Moody: wat hou die toekoms in?

Moody, een van die twee groot Amerikaanse kredietgraderingsagenskappe het Suid-Afrika Vrydagaand 27 Maart 2019 tot ‘rommel’ afgegradeer, oftewel ‘n gradering van Ba1, met ‘n ‘negatiewe vooruitsig’ wat beteken dat die land nog verder by die leer van rommelstatus kan afgly. … Lees verder

Leon Lemmer: Fransjohan Pretorius se ‘Terugblik’

Fransjohan Pretorius (gebore in 1949) het veral vanweë sy kennis van die Anglo-Boereoorlog (ABO) bekendheid as historikus verwerf, bv sy boek, Kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 (Kaapstad: Human & Rousseau, 1991, 491p). Sy jongste boek is onlangs gepubliseer: Terugblik: 80 Lees verder

Video: Die film in jou kamera en die koronavirus

Dan Roodt bespreek ‘n nuwe middel teen die koronavirus wat in Japan uitgevind is en in China vervaardig gaan word. In Frankryk geld drakoniese maatreëls wat byna op huisarres vir die totale bevolking voorkom. Maar is dit noodwendig verkeerd? En … Lees verder

Suid-Afrika het 709 koronavirusgevalle met Gauteng die brandpunt

Die getal Covid-19-sake in SA het tot 709 gestyg, ‘n toename van 155 op die vorige dag, het Zweli Mkhize, minister van gesondheid, Woensdagoggend gesê.

Die grootste toenames in die aangemelde gevalle sedert Dinsdag is in Gauteng (64), Wes-Kaap (61), … Lees verder

Eskom vra privaatkragleweransiers om te help

Eskom is nou van plan om oorskotkrag van bestaande kragopwekkingsaanlegte aan te koop. Dit is ʼn aanduiding dat die kragvoorsiener sy beleid jeens privaatkragverskaffers aangepas het. Hoewel Eskom voorheen tydens noodomstandighede sodanige krag aangekoop het, was die staatsmaatskappy tot dusver … Lees verder

Japannese griepmiddel laat Italië hoop skep

Italië vestig nou hoop op, Avigan, ʼn Japannese middel om die Sjinese virus te beveg.

Die regering het die groen lig gegee “om ʼn eksperimenterings- en navorsingsprogram te ontwikkel om die uitwerking van die middel (Avigan) tydens die vroeë fases … Lees verder

Brief: ANC-bewind gaan blanke kleinsake uitsluit van Covid-19-hulp!

30% Buitelanders het meer waarde vir die regering as sy wit burgers.

Swart werkers in die diens van nie-SEB-maatskappye suig ook duidelik aan die agterspeen.

Dit is ongelooflik dat ‘n regering in ‘n krisissituasie soos hierdie nog teen sy eie … Lees verder

Leon Lemmer: Die Anglo-Boereoorlog: Die onmin tussen Boer en Brit (Deel 2)

Ter aanvulling van my vorige rubriek (Praag 14.03.2020) bespreek het nog twee minder bekende boeke oor die Anglo-Boereoorlog (ABO) wat in daardie era gepubliseer is.

Impressions of South Africa

James Bryce (1838-1922) was ‘n Britse historikus en politikus. … Lees verder

Video: Die koronavirus mag dalk net die land verander

Die koronavirus leef veel langer in die lug en op oppervlaktes as wat mense dink. Daar is boonop 7,7 miljoen MIV-positiewe mense in Suid-Afrika, wat agt keer meer vatbaar vir longontsteking as gesonde mense is. Die gesondheids-en finansiële krisis wat … Lees verder

Brief: Janusz Walus langer in tronk as Nelson Mandela

Janusz Walus het een “politieke” moord op ‘n kommunis gepleeg maar sit nou effektief al langer as Nelson Mandela in die tronk wat ‘n dertig+jarige “burgeroorlog” en sanksies teen sy eie land gevoer het, wat duisende onskuldiges se dood tot … Lees verder

Koronavirus kan ure lank in lug en dae op oppervlaktes oorleef

Volgens ‘n nuwe studie wat leidrade verskaf om mense te help om die respiratoriese siekte genaamd COVID te voorkom, kan die hoogs aansteeklike nuwe koronavirus wat in ‘n wêreldwye pandemie ontplof het, ure lank aansteeklik bly in druppels in die … Lees verder