Grondgrypwetsontwerp aanvaar

Die gevreesde Onteieningswetsontwerp is Donderdag deur die parlement aanvaar met die wysigings wat deur die Nasionale Raad van Provinsies aangebring is.

Al die opposisiepartye behalwe die EFF het daarteen gestem.

Pres. Zuma het die tweede fase van grondgryp wat sal … Lees verder

Mugabe draai teen sy oorlogsveterane

Die regime van Zimbabwe se president Robert Mugabe het Donderdag min respek getoon vir die sogenaamde bevryding se oorlogsveterane.

Die gevreesde anti-onluste-eenheid het genadeloos oorlogsveterane uitmekaargejaag wat in die hoofstad Harare saamgetrek het.

Hulle betoog teen beweerde aanvalle op hulle … Lees verder

Zim kondig noodtoestand af weens hongersnood

Zimbabwe benodig noodleniging van sowat vyftien miljard rand om te help om vir koring en ander voedsel te betaal.

Die land dra nou die gevolge van ‘n grondgrypbeleid wat toegesien het dat wit boere van hul regmatige eiendom verdryf word … Lees verder

Grondgrypwet goedgekeur

Die parlementêre portefeuljekomitee oor openbare werke het Dinsdag die gevreesde Wetsontwerp op Onteiening goedgekeur.

Die owerhede sal voortaan eienaars en belanghebbendes skriftelik in kennis stel van die voorneme om te onteien en net ‘n uitgerekte, duur hofgeding sal die staat … Lees verder

Mugabe se aanvalle op wittes raak feller

Die uittredende AU-voorsitter, Robert Mugabe het die VN by die Afrika-beraad gekritiseer en gesê die Veiligheidsraad stel slegs daarin belang om witmense in sleutelposisies aan te stel.

Die Zimbabwiese president het Saterdag ‘n staande ovasie deur sy swart eweknieë in … Lees verder

Vier gevalle van ingewandskoors in Johannesburg

Die Gautengse departement van gesondheid het bevestig dat vier gevalle van ingewandskoors geïdentifiseer is in die Johannesburg-gebied.

Hillbrow, Yeoville, Edenvale, en Palm Springs is aangedui as voorstede waar die siekte voorgekom het.

Twee van hierdie gevalle is geïdentifiseer by die … Lees verder

Vragmotors sal loop: Spoorweë kan nie verhoogde graaninvoer hanteer

Met die verval in spoorinfrasktuur ná 21 jaar van ANC-bewind, sal Suid-Afrika se voorgenome voedselinvoere per pad vervoer moet word. Die reusehoeveelhede graan wat R15 tot R20 miljard gaan kos, is nodig weens die droogte en “grondhervorming” wat tot ‘n … Lees verder

Bob glo deur paleisrewolusie vervang

Die leier van die opposisie in Zimbabwe, Morgan ­Tsvangirai, het Maandag gesê die president is deur ‘n paleisrewolusie vervang.

Met pres. Robert Mugabe (92) se instemming het sy vrou, Grace, glo intussen ongemerk as staats­hoof oorgeneem. Grace Mugabe (50), lei … Lees verder