Top-Trump raadgewer sê CIA se kierangs gaan braai

‘n Topassistent van verkose pres. Donald Trump het Sondag gesê Amerika het oneweredig opgetree toe hy besluit het om 35 Russiese diplomate uit die VSA te skop.

‘n Vliegtuig met 35 Russiese diplomate en hul families moes Washington Sondag verlaat … Lees verder

Shakespeare moet plek maak vir onbekende swart feminis

Anti-wit studente aan die Universiteit van Pennsylvania, in die VSA, het ‘n portret van Shakespeare by die Engelse departement van die muur afgeruk en gekla dat hy nie “diversiteit” verteenwoordig nie.

Dit lyk asof “diversiteit” oor die uitsluiting van hoofsaaklik … Lees verder

Nigel Farage: mediakrisis o.a. te wyte aan te veel homoseksuele by BBC

“Die mediabedryf verkeer in ‘n baie erge krisis,” het die Britse politikus Nigel Farage onlangs gesê. Hy het ook in ‘n bedekte verwysing na homoseksuele laat val dat die BBC die verkeerde mense in diens neem, veral as hul “lewensstylkeuses … Lees verder

Trump nooi Hongarye se anti-immigrasieleier na Washington

Die gewilde leier van Hongarye wat deur die hoofstroommedia in Engeland en Europa as “verregs” uitgekryt word, is deur Donald Trump na Washington genooi. Viktor Orbán word veral buite sy land gehoon omdat hy ‘n heining opgerig het om migrante … Lees verder

Hillary en Jill Stein span saam om verkiesing te steel

Ondersteuners van die nuutverkose Republikeinse president, Donald Trump, is bekommerd dat die Groen Party en Hillary Clinton gaan saamspan om die Amerikaanse verkiesing te steel.

Geen bewys van enige ongerymdhede is gevind nie, maar die Stein-veldtog argumenteer hulle bekommer oor … Lees verder

Nigel Farage sal nie VK se diplomaat in VSA wees nie

Nigel Farage gaan nie as ambassadeur na Amerika gestuur word nie.

Farage, voormalige en nou weer waarnemende leier van die regse Britse party Ukip, het Donald Trump vier dae ná die verkiesing in Manhattan by Trump Tower besoek.

Hy het … Lees verder

Trump kry media voor stok

Verskeie netwerkbase en ander grootkoppe van die korporatiewe media het ‘n vernederende sessie deurgemaak nadat Donald Trump ‘n vergadering Maandag gereël het van die rekord af.

Die verwaande groep het by Trump Tower aangekom denkende dat hulle Trump gaan vertel … Lees verder

Kernoorlogbedreigingsvlak laer ná Trump oorwinning

Die bedreigingsvlak in die VSA vir ‘n kernkonfrontasie is verlaag tot sy laagste vlak in die nasleep van die verkiesings.

Amerika se Defcon-waarskuwingsvlak is verlaag na sy veiligste status moontlik na die aankondiging dat Donald Trump in die 2016-presidensiële verkiesing … Lees verder

Trump en Poetin hou eerste telefoongesprek

President Donald Trump en Russiese leier Wladimir Poetin het belowe om ISIS te pak ná ‘n diplomatieke deurbraak.

Die twee het ‘n gesprek oor die telefoon gehad minder as ‘n week nadat die Amerikaanse verkiesing beslis is. Die gesprek dui … Lees verder

Trump se skitterende eerste 100-dag plan

Aan die einde van Oktober, het die nuwe Amerikaanse president, Donald Trump in Gettysburg, Pa., ‘n plan vrygestel vir sy eerste 100 dae in die amp.

Die plan gee ‘n uiteensetting van drie hooffokusareas, naamlik die skoonmaak van Washington-korrupsie, wat … Lees verder

Trump weer derde sluipmoordpoging af

Die Republikeinse presidentskandidaat Donald Trump is inderhaas van die verhoog in Nevada deur veiligheidsmanne verwyder nadat ‘n man glo na sy wapen gereik het.

Ten minste twee getuies het gesien hoe die man na sy wapen reik terwyl hy na … Lees verder

Venezuela se referendum afgestel

Wetgewers in Venezuela is woedend oor ‘n besluit deur die verkiesingsowerhede om voorbereidings vir ‘n referendum te staak en sê daar is ‘n “aftakeling van grondwetlike orde” aan die orde van die dag.

Die aankondiging is tydens ‘n noodsitting oor … Lees verder