Engels word amptelike taal en skooltaal

somersetReeds in Cradock se tyd was daar tekens van ‘n beleid wat Afrikaanssprekendes in die volgende eeu sou benadeel, naamlik die invoer van Engels as enigste offisiële taal. John Barrow, wat so onsimpatiek teenoor die Afrikaners was, het voorgestel dat … Lees verder

Ermelo: gaan Grondwethof Afrikaans die doodskoot gee?

Te oordeel aan al die Afrikaansvyandige maatreëls wat sedert 1994 deur die ANC getref is, ly dit geen twyfel dat sy einddoel die totale vernietiging van Afrikaans as kultuur- en onderwystaal is nie.

Nadat die Appèlhof in Bloemfontein Ermelo-hoërskool gelyk

Lees verder

Taalpessimisme maak mense moedeloos, pendule sal weer swaai

Die vrees dat Afrikaans totaal verdwyn, word oorspeel en ek dink ook nie dit het veel waarde nie; dit maak mense net depressief… en die afkraak- en negatiefmaakargument werk nie vir Afrikaners nie. Dit maak hulle negatief en lus om

Afrikaans mag binne twee of drie geslagte uitsterf

Sedert Brittanje onder aanvoering van Lord Craig vir die eerste keer die Kaap in 1795 binnegeval het, het Nederlands, of dan die latere Afrikaans, byna konstant verliese van sprekers teenoor Engels getoon. Vandag bestaan daar vele mense in die land

Wil die Afrikaner nog veg vir Afrikaans?

Ook was ek onlangs toevallig in die Randburgse Landdroshof. Groot was my verbasing om te sien dat al die kennisgewings in die hofgebou tweetalig is: in Engels en ‘n swart taal… Weereens geen Afrikaans nie.

Ek dink nie daar is

Vrystaatse universiteit sidder voor Jansen-oorname

Ná die Reitzhuis-insident van 'n jaar gelede, is die Bloemfonteinkampus deur transformasioniste geoormerk vir grootskaalse veranderings.

Die studentekorps van die universiteit is reeds 65% swart en Engelstalig. So onlangs as die jaar 2000, het die Vrystaatse universiteit maar 9 000