Regering veroorsaak vreemdelingehaat

“Die aanvalle deur plaaslike inwoners op vreemdelinge in die De Doorns-gebied is te wyte aan die regering se optrede. In die afgelope 15 jaar het die ANC-regering Suid-Afrika se grense swak gepatrolleer, toegang tot die land makliker gemaak met spesiale … Lees verder

Zille bring hulde aan Progressiewes

Helen ZilleMe. Helen Zille, leier van die DA, het gister hulde aan die Progressiewe beweging in Suid-Afrika gebring, wat vanjaar 50 jaar oud is en waarvan sy reeds veertig jaar lid is. In 1959 het ‘n groep van twaalf Verenigde Partylede … Lees verder

Ystervuis teen webwerwe

Die inhegtenisname van die bekende Johannesburgse “blogger” Uhuru Guru van die woernaal South Africa Sucks het gister skokgolwe deur Suid-Afrika se internetgemeenskap gestuur. Oënskynlik het die ANC-bewind op die vooraand van die Wêreldsokkerbeker tot hardhandige optrede oorgegaan teen webwerwe wat … Lees verder

Charlize veil Mandela op

Die Oscar-bekroonde Afrikaans-gebore aktrise Charlize Theron het erken sy het ’n ontmoeting met oudpres. Nelson Mandela opgeveil sonder dat hy toestemming daarvoor gegee het.

Me. Amanda Silverman, Theron se reklamekonsultant, is soos volg aangehaal: “Charlize het te midde van die … Lees verder

Gelykheidshof hoor Malema se argument aan

Die Gelykheidshof in Johannesburg gaan vandag die finale argument in die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, se haatspraaksaak rondom verkragting aanhoor.

Malema staan tereg op klagtes van haatspraak en teistering omdat hy tydens ‘n verkiesingsvergadering in Januarie gesê het … Lees verder

Cosatu betoog oor ‘Mandela-kaffer’-CD

Betogende Cosatu-lede het gister deur ‘n staalheining gebars en het die hoofingang van die Sun City-dobbeloord versper om ‘n memorandum te gaan oorhandig.

Omtrent 1000 betogers het Saterdag die strate ingevaar om te eis dat Sun International sy kontrak met … Lees verder

Supersport dank Joost af

Supersport het die voormalige Springbokrugbykaptein Joost van der Westhuizen as aanbieder afgedank ná sy erkenning dat hy in ‘n seksvideo opgetree het waarin hy insgelyks dwelms gebruik.

Dié bekentenis vind in sy nuwe biografie, “Joost: Spieëlbeeld” plaas.

“SuperSport het na … Lees verder

Hy kan doen met sewe miljoen

Die uitgaande openbare beskermer Lawrence Mushwana het ‘n afskeidspakket van byna R7-miljoen ontvang, wat allerweë kritiek ontlok.

Hy word ook daarvan verdink dat hy vergeldingsoptrede teen die hoof van die openbare beskermer se kantoor, Themba Mthethwa, onderneem het omdat dié … Lees verder

Wapeneienaars moet lisensies by hul dra

Wapeneienaars wat hul wapens in die openbaar dra, moet ook die betrokke wapenlisensie en hul identiteitsdokument by hulle hê, het die Gautengse polisie Dinsdag gewaarsku.

“Hierdie dokumente is baie belangrik aangesien hulle te eniger tyd deur wetstoepassers gedurende polisiewerksaamhede gekonfronteer … Lees verder

Blanke oudstryders deur SANW afgejak

Oud-lede van ‘n peloton wat met onderskeiding aan die Grensoorlog deelgeneem het, is toestemming geweier om hulde aan gevalle makkers in Bloemfontein te bring. 1 Suid-Afrikaanse Infanteriebattaljon in Tempe, Bloemfontein, het aanvanklik onderneem om ‘n dinee vir die peloton tydens … Lees verder

‘Opkomende boere’ mors R100 miljoen

‘n Bedrag van R100 miljoen wat vir swart bemagtiging in die Landbou (AgriSEB) bestem was, is glo gebruik om spogmotors en huise te koop.

Die AgriSEB-fonds is bedoel vir landbouprojekte, waaronder ‘n ondersteuningsgroep wat beplan om kos te kweek vir … Lees verder

Polisieminister mors R578 000 in hotel uit

Die minister van polisie, Nathi Mthethwa, het nog ‘n geweldige hoë hotelrekening laat oplui, dié keer vir meer as R570 000 in Durban, het die Sunday Independent gister berig.

Tussen 19 Desember en 25 April, het Mthethwa by tye in … Lees verder

Zimbabwe maak gereed vir nuwe choleravlaag

Werkers strompel deur stinkende modder in ‘n sloot waarin skoon drinkwater en rou riool syfer in een van Harare se buurte wat verlede jaar die ergste deur die cholera-epidemie getref is.

Die herstelwerk verteenwoordig ‘n wedloop om die stad se … Lees verder