SA-fasiliteerder na Lesotho

Lesotho se afgesette premier, Thomas Thabane, wat Saterdag na Suid-Afrika gevlug het, het Maandag gevra dat ‘n SAOG-vredesmag na sy land ontplooi word. Hy het gewaarsku dat die “situasie buite beheer is”.

Die SAOG het ook ooreengekom om ‘n streeksfasiliteerder … Lees verder

Rusland verbied VSA se gebruik van vuurpylenjins

soyuzRusland wil die VSA verbied om Russies vervaardigde vuurpyl-enjins vir militêre satelietprojekte te gebruik, het die adjunk-premier Dmitri Rogozin Dinsdag volgens Newsweek aangekondig.

Dit behels die MK-33 en RD-180 enjins wat Rusland aan die VSA beskikbaar gestel het.

Dié besluit … Lees verder

Straatboef Brennan besoek Kiëf in geheim

 

john-brennanDie direkteur van die Amerikaanse CIA, John O. Brennan het onlangs in die geheim na die Oekraïne gereis.

Brennan se geheime besoek aan die Oekraïense hoofstad was om die opstand wat Oos-Oekraïne teister, te bespreek met die staatsgreepleiers, sy … Lees verder

Duisende ruk op in ooste van Oekraïne teen besetters

donetskDuisende mense met Russiese vlae het Sondag die strate ingevaar in die die ooste van die Oekraïne teen die vreemde besetting van die land.

Dit die vermoede versterk dat die selfaangestelde owerhede – wat in wese eintlik twee oligarge is … Lees verder

Thailand se politieke krisis bereik breekpunt

thaiprotestThailand se politieke krisis het breekpunt bereik.

Dit het begin met protes verlede maand teen ‘n voorgestelde algemene amnestie wat die voormalige eerste minister Thaksin Shinawatra sou kwytskeld.

Shinawatra is deur ‘n militêre staatsgreep in 2006 verwyder en later aan … Lees verder

Madagaskar tel stemme in ‘vry en regverdige’ verkiesing

Suider-Afrikaanse verkiesingswaarnemers, sowel as dié van die Europese Unie, het Madagaskar se eerste presidentsverkiesing, sedert ‘n staatsgreep deur die weermag vier jaar gelede, as vry en regverdig verklaar.

Afvallige troepe het Andry Rajoelina in 2009 as leier aan bewind gebring.… Lees verder

Beeld dam Egipte met die Hitler-stoflap by

Beeld se hoofartikel vandag het weer al die kenmerke van die Naspers-gedienstigheid wat ons so goed ken. Dan het die dagblad ook seker gemaak dat hulle Afrikaanse lesers se intelligensie grondig onderskat.

Weliswaar verklaar hulle president Morsi en sy Moslem-broederskap Lees verder

Skynheilige reaksie op staatsgreep in Niger

Is ‘n staatsgreep om demokrasie te herstel slegter as ‘n statutêre staatsgreep?

Pres. Jacob Zuma het die staatsgreep in Niger gekritiseer omdat die Afrika-Unie die “ongrondwetlike oordrag van mag” veroordeel.

Hiermee is op die oog af nie fout te vinde … Lees verder